Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Check Inn Hotel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 174 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Annolien D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Oornag skoon en netjies. Die kamer was skoon en netjies. Die ontvangs was goed en professioneel, maar die kamer was baie kompak. Meer vir jonger reisigers aanvaarbaar, ons soek bietjie meer spasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Lekker oornag. Skoon en netjies. Bed baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasorie. Ons verblyf was ongelooflik lekker en ons het besluit om weer so 'n wegbreek daar deur te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie gemaklik en sentraal in Groenpunt. Sal vir seker weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Friendly, clean, safe and quiet accommodation. We enjoyed the stay and will certainly return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie lekker. I really enjoyed my stay. The bathrooms are a bit small, but it's okay. This is literally just if you need a place to sleep, and that's exactly what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lucinda B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

It was just fine, nothing more, nothing less. It was okay. There were no loud noises. The shower drain was blocked, but we told the reception, and he was on it. But I would really like them to put in mini bar fridges, especially for the deluxe rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Rina O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2025

Gemaklik. Die verblyf is gemaklik, maar daar is geen plek om klere uit te pak nie en moet uit die tas leef. Parkering is regtig baie beperk.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 174

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 100 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hoofweg 155, Groenpunt, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe46b48c7e9186cd884b5bfe04a667b3e7ff702ea516f6eec321554c4d7e13671b5cbca5dd460c87cec52feb00b45d4f38e74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 174 5 1 5 155 Main Road Green Point 8005 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -33.907914911564 18.406222581615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang