Cheeky Campsite
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredehoek Gasteplaas, Breërivier, 6858, Wes-Kaap
- Vanaf R3 680 per nag, vir 20 mense
Beskrywing
Vredehoek Guest Farm is 'n vrugteplaas, weggesteek in 'n vallei hoog teen die hange van die majestueuse Mostertshoek-tweeling in die Breërivier.
Die kampplek bied slaapplek aan 20 gaste. Dit is op die gras en het geen elektrisiteit nie, maar warm storte en 'n opwasarea is beskikbaar. Ander geriewe sluit 2 ablusieblokke met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is sonkragligte.
Verder bied die verblyf 'n wegbreek uit die stadsjaag. Let asb. dat plaas nie troeteldiervriendelik is nie. Die verblyf het ekstra eenhede op die perseel.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Vredehoek Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 61
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Vredehoek Gasteplaas, Breërivier, 6858, Wes-Kaap
- Gaste dink Cheeky Campsite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vredehoek Gasteplaas, Breërivier, 6858, Wes-Kaap