Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alf Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 114

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 114 resensies vir Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Marelize D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marelize D

Sentraal geleë, mooiste natuur. Vriendelike ontvangs.

Het heerlik gekuier. Sal definitief weer gaan.

Hannie H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie H

Rustig.

Lieflike ligging. Rustige atmosfeer. Lekker staproetes.

Elaine M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Next time I will definitely stay more than one day. It was truly wonderful.

It felt like home. The setting was beautiful. The owners were friendly.

Christiaan S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Rus en vrede blyplek.

Stil en rustige plek. Maklike toegang van R71. Skoon en netjies. Kombuis volledig toegerus. Sal lekker kuier hier winter of somer. Kaggel was 'n wenner. Die swembad is mooi skoon, hoewel ons dit nie gebruik het nie. Lekker naby aan besienswaardighede in die omgewing.

Rudolph S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolph S

Pragtige omgewing! Pragtige eenheid! Baie vriendelike gasheer!

Heerlike skoon plek. Baie vriendelike ontvangs! Sal beslis weer hier bly!

Shareen N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shareen N

Great value for money. Beautiful hidden gem.

Peaceful and quiet. Comfortable and clean. Wish we could have stayed longer.

Peter P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter P

Heerlik.

Baie baie lekker. Lekker skoon, mooi en vriendelik. Lieflike bed, kaggel, vriendelike wat die tasse gedra het en kom skoonmaak het. Vrede vir hart en siel.

Gunter G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunter G

Pragtige paradysgevoel.

Baie stil en besondere voëllewe.

Natasha V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V

Skoon, netjies, vriendelik.

Baie vriendelike en skoon verblyf. Hulle voorsien alles, beddegoed, breekgoed, selfs 'n skottelgoedwasser, doekwas, vadoekies en selfs tissues. Sal weer en weer teruggaan, baie netjies, selfs die gronde.

Kim V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim V

Enjoyed our self-catering cabin, fully equipped with a fireplace. Very cozy and.

Absolutely amazing, the views are breathtaking, the garden is to die for, and the hosts are just great people. Feels like home just better.

Annae B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annae B

Lekke mistig en rustig.

Baie lekker gebly! Vriendelike staf. Naby lekker plekke geleë.

Bronwynn B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronwynn B

Rustig en gesellig by die kaggel.

Dit was baie lekker, rustig en mooi. Nog mooier as op die fotos self.

Rina V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina V

Sal dit aanbeveel as jy rustigheid soek.

Baie mooi uitsig, rustig en skoon.

Tercia W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tercia W

Onbeskryflik mooi en rustig.

Puik, alles skoon en netjies, baie lekker staproetes en net reg vir daguitstappies.

Carin V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin V

Waarde vir geld, en rus vir die siel!

Dit is 'n heerlike plek om te bly, diens is wonderlik, plek was baie skoon en netjies. Die gronde is ongelooflik mooi. Baie om kinders besig te hou, en het die stap op die gronde in die vars lug baie geniet. Sal dit definitief aanbeveel.

Willemien V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Asemrowende uitsig! Vriendelike diens.

Die chalet was skoon en het voldoen aan al ons behoeftes. Ek sal definitief weer daarheen gaan vir 'n wegbreek.

Martha K - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha K

Rustig, goed geleë, en baie mooi omgewing.

Cheerio Resort is 'n rustige en mooi plek om te bly, goed geleë en vriendelike diens.

Marius F - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius F

Pragtige en rustige plek.

Baie gerieflike verblyf met alles wat nodig is. Gasheer is vriendelik en behulpsaam. Ongelukkig net 1 vlieghengeldam.

Maritza M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza M

Wat 'n awesome, rustige plek. Love dit daar.

Ons sal enige tyd weer gaan. So rustig en skoon, die natuur. Alles was awesome. Tot kombuis toegerus met alles. Het dit baie geniet daar.

Agathe O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agathe O

Lovely and no loadshedding.

Friendly, peaceful and very comfortable.

Estie S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie S

Pragtige natuurskoon. Vriendelike personeel, uitstekende diens.

Ons het al 'n paar keer by Cheerio oorgebly. Wamatha is 'n lieflike, private huisie met 'n ongelooflike uitsig. Vat maar 'n waaier saam in warm maande.

Laszlo L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laszlo L

A scenic and pleasant stay with warm hosts.

The cleaning service is great, and the property is very attractive. Be aware there is a kitchenette rather than a normal free-standing stove and oven, it has instead a mini countertop type. No salt and pepper nor any type of condiments are provided, and the only local grocery shops are quite expensive and very limited in their range. They also only provided one of the mini bars of soap, which between my son and I was finished on the third day. Unlike most guest houses with their mini bottles, no shampoo or conditioner were provided. An initial load of firewood is provided, with more for sale with charcoal at the reception. They don't stock firelighters, but the cleaning staff loads the fireplace with kindling each day (except Sundays and holidays). There is no electrical heating.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

This cottage is the least expensive and is a self-catering cottage guests are expected to bring their own condiments. All other more expensive cottages have a free-standing stove and even complimentary tea, coffee, sugar and cremona are provided. Guests are expected to, and normally, bring their own toiletries to use after the complimentary soap has been used. There is a fireplace in the lounge and electric blankets on the beds.
We would welcome the guest to stay in a bigger cottage.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Martin V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Baie lekker gebly, sal beslis weer daar kuier.

WiFi het nie tot by ons huis gekom nie.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

The Wi-Fi antenna is attached directly to Forest Cottage and thus there is only a problem if the service providers have a failure.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Elzabé M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elzabé M

Rustige wegbreek.

Baie vriendelike diens ontvang. Rustige omgewing met 'n warm kaggel vir die koue winteraande. Ons het lekker gerus daar. Die bed en kussings was net baie ongemaklik. Dalk net aandag daaraan gee. Die kaggel binne was baie lekker, ek stel voor om dalk gratis kaggelhout aan jul kliënte te voorsien, dit is ietsie soos dit wat baie vir kliënte beteken.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Good morning,
Thank you for the review.
We have never had a complaint about the beds in Forest and would appreciate you advising us exactly what was wrong with the beds and pillows. This is the only way we will be able to make improvements.
You were provided with a free large bag of firewood on arrival as are all guests.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Hannes S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Baie mooi omgewing.

Mooi omgewing en netjiese verblyf. Pragtige ingang.

Christiaan O - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christiaan O

Vriendelik, vrolik en veilig.

Heerlike en gerieflike akkonmodasie.

Marcollette G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marcollette G

Fantasties!

Was baie lekker. Bestuurder was baie behulpsaam en vriendelik. Enigste negatief, die beddens was bietjie "uitgeslaap", hulle kan dalk kyk na nuwe matrasse. Maar in die geheel was dit 'n fantastiese naweek gewees.

Jacob C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacob C

Very neat and cared for cottages.

Fantastic location, tranquil and private.

Ibart J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ibart J

Rustige, stil omgewing met natuurskoon.

Sien sterre.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Please advise what you found wrong with the location. If it is the roads, it's unfortunately beyond our control.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Llewellyn B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Llewellyn B

Gesellige plekkie met 'n kaggel. Baie geniet.

Baie mooi area. 1 of 2 klein goedjies wat werk nodig het in die eenheid maar sal beslis weer van hul gebruik maak. Die skoonmaak van die eenheid in die oggende is 'n definitiewe bonus.

Karin G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin G

Dit is pragtig en baie goeie diens.

Ons het heerlik ontspan by Cheerio Farm. Dit is so mooi skoon en netjies. Die diens was baie goed.

Pieter B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Awesome.

Dis 'n puik plek. Ons het heerlik gebly en die natuur en pragtuine geniet. Vriendelike diens en ontvangs.

Anton P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton P

Lieflike omgewing en die chalet was net wat ons verwag het.

Die natuurskoon is pragtig, ook as die azaleas nie blom nie en die geriewe is baie goed.

Gerda D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda D

Very very nice.

Spectacular view. Clean, nice fire place. Service very good.

Leanie F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanie F

Clean, neat and relaxing.

We had a lovely stay. Will recommend to anyone and will definitely go back.

Lindi L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker gebly en die diens was vriendelik en behulpsaam gewees.

Susan O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Heerlik in rustige woud.

Wat 'n fees. Die rustigheid van die area, huisie ongelooflik skoon en gasvry. Sentrale verblyf om area te verken. Ons kom weer!

Sindie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sindie V

Beautiful place.

Very nice place and friendly people. Beautiful nature!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Many thanks, Sindie, for your positive review. Appreciate it!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Suzelle B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzelle B

Baie gemaklik en mooi!

Cheerio is op die beste plek geleë. Naby genoeg vir Heanertsberg, baie maklik vir Magoebaskloof adventures en 'n uitstekende blyplek as jy Zwakala wil besoek.

Ben B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ben B

Cheerio Trout Fishing Holiday resort was fantasies, verkriklik rustig en uiters netjies.

Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. Ek het al klaar die oord aanbeveel vir vriende en familie.

Wouda D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouda D

Heerlike rustige naweek, pragtige ligging & uitsig.

Die Rainbow Cottage is pragtig, goed toegerus, lieflike stoep en uitsig. Dis stil en privaat en ideaal vir enige wegbreek.

Estie S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estie S

Skoon en netjiese akkommodasie. Pragtige natuurskoon.

Baie lekker gebly. Rustig en pragtig. Mense behulpsaam, skoon en netjies en alles wat nodig is vir selfsorg.

Marthinus C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus C

Lekker wegbreekplek.

Netjiese, skoon eenheid, wonderlike elektriese komberse. Sal voorstel om die TV te vervang met 'n meer moderne een.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Naomi L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi L

Rustig en mooi.

Pragtige en rustige plek met al die geriewe, asook pragtige bome en natuurlewe. Sal definitief weer gaan.

Zelito Fabio D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Zelito Fabio D

It was very tranquil and relaxing.

They could upgrade the chalet with an AC unit in the bedroom.

Johanna W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Johanna W

Nice and quiet.

Adventurous, nice and quiet place to relax with family.

Andrew K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew K

Fantasties, die hart van die kloof.

Cherio het ons verwagting oortref. Netjies, skoon, privaat en relatief naby aan alle attraksies. Die staproetes is sprokiesmooi, ek sou net een of twee rigtingaanwysers waardeer het na die roetes, maar mens verken die wêreld soos jy aanstap. Sal definitief weer 'n draai maak.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Many thanks, Andrew for your positive review, much appreciated!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Annelize H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Vreedsaam, siele rus.

Pragtige omgewing, goeie diens.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie Annelize for jou goeie woorde. Dit word waardeer.
Groete,
Jady xxx

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Nonnie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonnie V

‘n Lafenis vir liggaam en gees.

Dit is die mooiste omgewing, boomryk, welige plantegroei en pragtige wandelpaadjies. Die ideale plek vir ‘n heerlike wegbreek.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie Nonnie vir julle mooi woorde. Dit word waardeer.
Groete
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Esmie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmie V

Ideaal geleë met inheemse bospaadjies.

Waarde vir geld, inheemse bos en swembad vir kinders. Ideaal gewees vir ons gesin. Naby dorpie en ander besienswaardighede.

Mosima P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mosima P

With the beautiful rainy weather and the lush kloof, a new and lovely partner.

It was worth our stay. To be visited in September 2021.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Thank you Mosima, for your positive review, it is much appreciated.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Emmy L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Emmy L

Fantastic

Great experience, surely my holiday destination.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Thank you so much Emmy for your good review.....much appreciated!!
Kind regards
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Joe P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joe P

A pleasant country stay amongst the trees.

The road is bad, but just take it nice and slow. For the price, this is an excellent stay. Lovely room, kitchen and lounge. However, the lounge has no ceiling and the constant rain was deafening. Once tourism has picked up again, it might be a good thing to put a ceiling in that area. Maybe you can also consider covering the braai-area. Other than that, all were just perfect.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Thank you Joe

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Irene T - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Irene T

Was baie aangenaam. Dankie.

Ligging is goed, net jammer die pad van hoofpad na oord is baie sleg. Tuine is pragtig versorg en skep regtig 'n mooi en rustige atmosfeer.

Ian M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M

Flowers were fantastic.

Lovely setting, pity it was misty but still a lovely place to stay.

Hendrik D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik D

Dit is 'n baie mooi en rustige oord om te geniet.

Baie lekker ontspan met die rustigheid van die natuurskoon om jou. Die verblyf was goed en alles wat benodig was vir die paar dae was beskikbaar gewees. Lekker gebly. Jady het ons die heeltyd op hoogte gehou met die beurtkragtye waarvoor ons baie dankbaar was.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie Hendrik vir jou goeie woorde.
Beste groete
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Evert B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Evert B

Ons kuier by Cheerio Trout Holiday Resort was net wat ons nodig gehad het, goeie diens, goeie verblyf en 'n pragtige omgewing.

Ons moes vroeër by die Cheerio Gardens gaan inloer het, dan sou ons dit meer gereeld besoek het oor die langnaweek, want dit was letterlik op ons voorstoep. Die huisie was privaat en stil selfs al was dit naby die pad. Ons verblyf was regtig gemaklik en was sommer naby aan verskeie besienswaardighede wat nie ure se ry geneem het om te gaan besoek nie.

Wayne S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wayne S

Brilliant. Totally relaxing. Amazing surroundings.

The cottage was lovely and offered the quiet and seclusion we were looking for. We felt that for the price, they could have included a few more little extras (shampoo and lotion, more coffee and tea etc.) however we had no complaint with what was there. We will definitely be going back.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Thank you Wayne for your positive feedback. So appreciated. Look forward to having you back to visit in the not too distant future.
Warm regards
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Marèè M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marèè M

Verblyf is baie basies maar skoon en netjies.

Die huisie vir 2 mense bied nie veel nie. Dis baie klein en basies maar die prys is goed. Jy moet uiteet en vermaak en afleiding is ook nie beskikbaar nie. Tensy jy 'n visserman is. Een pot en pan was aangebrand en nie goed skoongemaak nie. Gelukkig het ons nie nodig gehad om dit te gebruik nie.

Ilze R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze R

Dis 'n pragtige plek, mooiste natuurskoon. Yskoud, maar warm kaggel.

Dis 'n idilliese plekkie. Gasvry. Daar is soveel mooi om te sien en te waardeer. Vir seker 'n stukkie juweel.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie, Ilze vir jou mooi woorde - dit word waardeer!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Izelle P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izelle P

Bitter mooi

Het baie lekker gebly, Cheerio self bied baie vir natuurliefhebbers, staproetes was beeldskoon en daar was heelwat damme vir vlieghengel. Die restaurant op die perseel is ook gerieflik en die diens was puik. Ons sal Cheerio vir seker aanbeveel!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Izelle vir jou goeie woorde, dit word heelwat waardeer.
Groete
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Kobus M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus M

Ons het 'n kort tydjie daar deurgebring. Alles was netjies en skoon en Jady het moeite gedoen om te sorg dat ons tuis voel. Baie dankie.

Dit is vanselfsprekend 'n pragtige omgewing. Die grondpaaie is nie altyd van die beste nie, maar dit is te verwagte. Ons het heerlik gekuier.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Hallo Kobus
Baie dankie vir jul mooi woorde, dit word waardeer
Beste groete
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Theresa L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theresa L

Beautiful and peaceful environment.

Well equipped units, comfortable bed, good bathroom, nice facilities (braai areas, swimming pool and trails).

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Many thanks, Therese, for your positive feedback. So appreciated especially now in these difficult times we are going through.
Stay safe, well and happy.
Warm regards,
Jady from Cheerio

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Bennie V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bennie V

Aangenaam maar jammer vir Covid.

Goed geleë maar eerste deel van grondpad is baie sleg.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Hi Bennie
Ja, ons stem saam - die pad is ongelukkig sleg in plekke - Municipaliteit sal moet reg maak - "sooner than later"!
Beste groete
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Nicolene H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene H

Absoluut heerlik.

Die mooiste omgewing, gerieflike netjiese huisie. Alles wat jy nodig het en meer. Sal enige tyd weer daar bly.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Nicolene vir jou goeie resensie - dit word waardeer.
Beste groete
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Magda V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda V

Asemrowende natuurskoon, vars onbesoedelde lug, stilte

Persoonlike betrokkenheid van Jady met verblyf, aanwysings en reëlings met braaihout, sleutels ens. Beechwood huis was skoon en netjies Vinnige terugvoer van Lekkerslaap en moeite om kliënt te help

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie Magda vir jou goeie resensie - ons waardeer dit vreeslik!
Vriendelike groete
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Nadine C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine C

Lieflike omgewing en baie aktiwiteite.

Dit was 'n heerlike kuier in die woud met baie staproetes op die plaas. Die huisie (Beefwood) kan doen met 'n bietjie opdatering en die sitarea is nie noodwendig voldoende vir 6 volwassenes nie - maar as 'n geheel is dit 'n heerlike wegbreek.

Elbie P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Elbie P

Nie die kwaliteit waarvoor jy betaal nie.

As ek R900 per nag betaal verwag ek ten minste 3-ster-kwaliteit. Hierdie plek skiet ver tekort. Mbt. handdoeke en beddegoed. Die hut het dringend onderhoud nodig, binne en buite, en die sitkamerbank en matras moet definitief opgegradeer word. Die beddegoed is uitgewas en duvet was papierdun en het beswaarlik die queen-size bed toegemaak. Gordyne is is ook lankal verby hulle leeftyd. En die TV is in die een hoek van die sitkamer heelbo teen plafon opgesit, pateties geplaas. Die ligging is pragtig, ons kon elke oggend 6 uur in Cheerio se tuine gaan stap en dit was amazing. Sal ek weer daar gaan bly, nie voor opgraderings gedoen is nie.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Goeiemiddag,
Julle is die eerste gaste wat gekla het oor Waratah Cottage. Ons kom sterk aanbeveel deur AA Kwaliteitsversekering en het baie toekennings nou en in die verledge ontvang.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Martina B - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martina B

Rustig ten spyte van ’n paar dinge.

Rustig ten spyte van. Ontvangs was kortaf. Het per ongeluk iets daar vergeet, het geWhatsApp en gevra of bestuur (Jady) vir my sal kyk en laat weet. Dis nou 24 uur later, boodskap is gelees, maar geen terugvoer ontvang nie. Oord self netjies en rustig. Die kussings se gehalte is ook beslis iets waarna gekyk kan word. Oorsig van die oord op LekkeSlaap moet beslis aangepas word. Geen skoonmaakdienste, die elektrisiteit was ook 'n ongerief. Die Debengeni-waterval is gesluit, die Boabab-boom is nou in privaat besit en kan nie besoek word nie.

Sudalene S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sudalene S

Heerlik verfrissend en ideaal vir ontspanning, sprokiesmooi.

Baie mooi, rustige atmosfeer. Lekker verblyf!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie vir u mooi woorde Sudalene.
Ons waardeer dit.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Keith V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Keith V

Great break away weekend with exciting fly fishing.

It was a great break away weekend to enjoy the flowering azaleas and cherry blossoms. There were some great places to visit in the area and we spoiled ourselves with light meals and drinks. While the draw card the weekend was the festival, it turned out to be a minor event when compared to other places visited. The bonus was the great fly fishing experience of netting as many as 6 fish in the space of an hour. Thoroughly enjoyed the visit.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Many thanks Keith for your positive review...so appreciated!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Robbie L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L

Ruim verblyfeenhede in die hartjie van die rustige en prentjiemooi Magoebaskloof omgewing.

Goed toegeruste eenhede wat maklik bereikbaar is met 'n sedanmotor. Omgewing is stil en rustig met 'n baie ryk voëllewe en plantegroei. Vriendelike personeel en Jady was baie professioneel en behulpsaam. Sal vir seker weer teruggaan vir 'n langer kuier!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Robbie vir jou positiewe terugvoer wat grootliks waardeer word.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Ina V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina V

Lieflike omgewing, uitsig is asemrowend.

Die huisie waarin ons gebly het is nie modern en nuut nie, maar was goed toegerus. Die kaggel was 'n wenner! Die dek het 'n lieflike uitsig gehad en ons het elke ete buite geniet as die weer dit toegelaat het. Lieflik vir stap, fietsry vir die meer avontuurlustiges. Ons het baie lekker gekuier, baie dankie.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie, Ina.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Patricia S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia S

Gerieflik.

Gerieflike blyplek, baie gemaklike beddens met elektriese komberse vir koue aande. Pragtige omgewing.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Pat vir u "mooi" woorde.....

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Pieter C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Prentjiemooi en rustig.

Ons verblyf vir een nag was aangenaam en rustig. Pauls Cottage is baie goed toegerus met baie spasie. Alhoewel die eenheid nie 'n uitsig soos van die ander eenhede het nie, het ons sowat 3 km op die perseel gaan wandel om die pragtige natuurskoon in te neem. Waarde vir geld. Sal die oord met 'n ope hart aanbeveel.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Pieter vir u goeie woorde.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Sasha H - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasha H

Baie lekker atmosfeer.

Baie lekker atmosfeer en plekkie. Goeie kliëntediens. Sal beslis weer hiernatoe gaan.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie vir u mooi woorde, ons waardeer dit!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Tony M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tony M

Goed.

Die huisie is oulik en gerieflik. Ek het rooibostee gemis.

Adina D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adina D

Netjies en skoon akkommodasie in rustige plaasomgewing.

Die uitsig was pragtig. Die akkommodasie was goed gemeubileer en beddegoed was skoon en netjies. Die kombuisie was goed ingerig. Die verblyf bied goeie waarde vir geld in 'n baie mooi deel van die land. Kaggelvuur het gehelp om winterskoue uit te hou.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie vir u mooi woorde, dit word waardeer.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Theuns S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns S

Rustig, verfrissend.

Mense was baie behulpsaam en die kuier was heerlik, maar soos altyd te kort.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie vir u positiewe woorde Theuns, dit word waardeer.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Betsie L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie L

Baie rustig en gemaklik, goed vir die siel.

Die huis was skoon en goed toegerus. Die omgewing is mooi en rustig. Die kinders het so lekker gespeel dat ons ook net kon rus (met 3 kinders van 7 maande tot 5 jaar sê dit baie). My man het ook lekker visgevang. Die diens was goed en Jady het uit haar pad gegaan om ons te help.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, dankie vir u mooi woorde. Hoop julle kom weer kuier!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Marissa L - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marissa L

Lekker rus!

Pragtige ligging. Bietjie verouderd binne, maar steeds 'n lieflike plekkie! Ons kom beslis eer.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Dankie Marissa.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Kosie M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kosie M

Baie lekker gebly.

Ons het slegs 1 nag gebly. Wou 'n ekstra nag bespreek maar geen akkommodasie was beskikbaar nie. Die Waratah-eenheid is goed toegerus en het 'n pragtige uitsig. Jade was baie vriendelik en hulpvaardig (het ons gehelp om akkommodasie in die omgewing te kry). Ek sal Cheerio aanbeveel en sal self weer daar wil gaan oornag.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie Kosie vir u mooi woorde, ons waardeer dit.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Ferdinand D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand D

Hemels.

So mooi en lekker soos kan kom. Sal baie graag weer besoek.

Ella B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ella B

Dit was wonderlik.

Ons het dit baie geniet.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Thank you for your kind words Ella. Hope to see you again soon!

Kind regards
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Dons K - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dons K

Wat 'n pragtige plek!

Cheerio sal ek kan aanbeveel vir enigeen ... maar vir meer as een nag!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie vir u mooi woorde, Dons.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Helena L - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena L

Was baie lekker daar, het dit baie geniet.

Puik gewees, sal dit beslis aanbeveel.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie resensie Helena.

Vriendelike groete,
Jady
Cheerio Trout Fishing Holiday Resort

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Andre V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre V

Rustig!

Ons het Cheerio Trout baie geniet. Dit was lekker rustig. Ons kon Haenertsburg besoek en al die omliggende plekkies was naby. Die kaasfabriek 'Wegraakbosch' is ook naby. Baie dankie aan dame wat ons gehelp het!

Anita D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita D

Lekker "cosy" en netjies!

Was baie beïndruk met die chalet, die stilte en die absolute skoonheid van die natuur. Sal enigetyd weer daar bespreek.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Anita vir jou positiewe resensie - dit word baie waardeer.
Vriendelike groete,
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Marinda V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda V

Aangenaam.

Wat 'n aangename ervaring.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie Marinda vir u mooi woorde, ons waardeer dit.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Rohann V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rohann V

Oulik, mooi en vreeslik lekker.

Ons het in Waratah huisie gebly. Dit is vreeslik oulik en die uitsig is prentjie mooi. Die visvang damme is naby genoeg om te loop van die huisies af. Die huisies is baie privaat wat lekker was. Die kaggel in die huisie is nogal 'n wenner. Ek sal voorstel dat jy maar met 'n tipe van 'n off road kar of bakkie ry aangesien die pad nogal stamperig en hobbelrig is.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Rohann, baie dankie vir u mooi woorde, ons waardeer dit.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Vanessa V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanessa V

Beautiful weekend away, we will surely go again.

We were 5 adults, stayed for the weekend. The cottage is well equipped and clean, my son caught lots of trout, we had lovely walks in nature, we were refreshed after our stay. We are going again for the October flowers.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Thank you so much Vanessa for your positive review, much appreciated.
Kind regards,
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Chris W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris W

Dit was baie lekker, daar is net 'n probleem met aanwysings na die kantoor toe, wat versteek is, so dit sal waardeer word as dit verander word.

Dit was mooi en rustig. Het nie verstaan hoe om alarm te aktiveer nie, dalk kan dit aangebring word daar.

Andries C - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries C

Rus vir die siel

Baie baie mooi plek met rustig natuur en omgewing.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Andries vir jou mooi, positiewe woorde, ons waardeer dit.
Groete en ons wens jou en jou familie 'n voorspoedige Nuwe Jaar!
Groete van, Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Susan O - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan O

Dit was ongelooflik rustig en verfrissend vir die siel.

Alles was puik, van die verwelkoming tot die vertoef. Die natuur skoon is pragtig, jou siel kan rus. Daar is ook baie oulike geriewe vir die kindertjies en oulike stap en fiets roetes wat mens kan volg. En sou jy wou visvang is daar ook sulke geriewe. Ons het verskriklik lekker gekuier en uitgerus en sal definitief weer gaan!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie Susan vir u positiewe woorde. Hoop ons sien julle weer!! Beste groete, Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Mark B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mark B

Rus vir die siel.

Ons het ons verblyf by Cheerio baie geniet, dis 'n pragtige plek en geleë in 'n woud-bedekte area. Dis definitief 'n plek om te ontspan weg van die groot stad!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Mark vir julle "mooi" woorde. Ons waardeer dit!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Reandre L - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reandre L

Baie lekker en rustig.

Ons het lekker ontspan in die vars lug met 'n mooi uitsig oor die kloof. Die Waratah-eenheid was goed toegerus en die personeel was baie behulpsaam. Die ligging is uitstekend vir rondry en plekke verken.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie, baie dankie Reandre vir julle "goeie" en positiewe woorde, ons waardeer dit.
Groete en 'n verspoedige nuwe jaar vir jou en jou familie.
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Annelie E - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie E

Vrede in die bos.

Ons huisie, Grandpa's Cottage was baie netjies en goed toegerus. Ons stoep het 'n baie mooi uitsig en braaiplek gehad. Die dekor is baie outyds en plek plek stowwerig, maar ons het die vrede in die natuur en die pragtige ligging baie geniet.

Werner B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner B

Lekker wegbreek!

Die Magoebaskloof-area is die ideale plek om bietjie te gaan ontspan, met baie om te doen en te sien. Die verblyf is sakpas met alles wat mens nodig het. Lekker om te sit en te ontspan voor die kaggel as dit koud buite is.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Baie dankie Werner vir jou mooi, positiewe woorde, ons waardeer dit.
Ons wens jou en jou familie 'n voorspoedige Nuwe Jaar!
Groete,
Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Steve B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Steve B

Gemiddeld. Die plek kort TLC.

Sien die sterre.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

You can never please everyone. This person stayed in a cottage that has had rave reviews before, yet he perceives everything to be average. Everyone to his own taste.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Suzette S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette S

Beautiful and quiet.

Will recommend to anyone to visit if you want to relax in a quiet place. Very clean.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Many thanks Suzette for your positive review, much appreciated.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Astrid A - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid A

Peaceful and beautiful with warm and inviting hospitality.

An excellent place to stay if you want peace and quiet and be able to appreciate the beauty of nature. I was very impressed with self catering Warratah Cottage. We had all the gadgets and it felt like home away from home. I really loved the scenery and my husband has fallen in love with the place, so much so, that he insists that we visit Cheerio Trout Fishing and Holiday resort again. We were extremely happy with our stay and will definitely be back!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Many, many thanks Astrid for your positive review. It is people like you that make us "smile" and happy to have such nice guests. We hope to see you again in the not too distant future. Warm regards, Jady

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Jeanetta R - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanetta R

Baie goed geleë om Asaleas te geniet.

Die bestuur is vriendelik en behulpsaam. Goeie waarde vir geld. Ideale plek tydens Asaleafees. Rustig maar naby alle besienswaardighede en eetplekke.

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort se terugvoer

Dankie Anita vir u positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer!

Cheerio Trout Fishing & Holiday Resort
Cara F - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara F

Cheerio Trout Fishing is hemel op aarde vir klein kindertjies.

Daar is spasie en speelplek en dis VEILIG. Ek was nooit bang om hulle alleen te laat nie.

Jenny C - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jenny C

Pragtige en rustige omgewing, verblyf skoon en netjies.

Ek het my kort verblyf geniet, sou graag langer wou aanbly, ek beveel hierdie oord aan.

Karen C - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen C

Lieflike natuurskoon en pragtige ligging.

Vriendelik ontvangs. Almal baie hulpvaardig.

Dr Frik B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Frik B

Ons het net vir die plesier daarvan 'n ompad vanaf Steelpoort deur Tzaneen terug huistoe en een nag in Magoebaskloof oorgebly.

Die chalet is baie ruim en gerieflik en goed ingerig met alles wat nodig is. Die enigste klag wat ons het, is iets wat 'n probleem is by die meeste akkommodasie ─ die wynglase is so klein! Verder was die eienaar baie hulpvaardig.

Amy D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy D

Heerlik!

Die ontvangs was baie vriendelik. Die plek is baie mooi en netjies, en die kaggel was heerlik. Die beddens was lekker warm. Ons het heerlik geslaap en uitgerus opgestaan. Baie dankie vir die lekker verblyf!

Mauritz V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mauritz V

Beautiful surroundings and very comfortable accommodation!

A most beautiful lodge in exquisite surroundings. Very comfortable cottage.

Hardus W - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hardus W

Heerlik en romanties, die plek is pragtig.

Ons het heerlik gebly en gekuier. Die kaggel het goed gewerk en die persoonlike toekomendheid van die bestuur was aanprysbaar.

Piet S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Piet S

Gerieflike verblyf in 'n baie mooi omgewing.

Die chalet is goed toegerus en netjies, die diens is vriendelik en die omgewing is baie mooi.

Vanaf
Vanaf R630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R71, Cheerio Plaas, L4.1-pad, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ecc15efaebe96cdadf3247825ec9902b9fc8ec79ae55a0f42256bd71e89e6996dffdfd29dfab7353026cbe30051a0c30686?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 114 5 1 5 R71 Cheerio Farm, L4.1 Road 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.896428283165 29.953006988692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang