Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetah Manor

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Donovan W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Well worth the price, woke up refreshed. I was greeted by the very friendly owner and was shown my accommodation, which was very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie oulike plek. Gasvry ontvang. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Rustige verblyf. Skoon, rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Perfek vir sakereis. Baie rustig. Onderdak parkeering vir jou voertuig. Sou jy 'n sleepwa hê, is daar genoeg plek op die grasperk vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Amazing Wat 'n lekker plekkie. Perfek vir meeste van trou venues in die omgewing. Die eienaar en haar seun was amazing! Beste diens wat ek nog ervaar het op enige van die plekke wat ek al geboek het. Well done!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Baie rustige verblyf. Netjiese eenhede met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melane V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Gemaklik gebly en baie vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Value for money. A great setting for a peaceful sleepover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico C
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Okt 2023

Beweer daar is TV om rugby te kyk, maar slegs netflieks. En dit was die kwartfinaal. Ons het die dame geskakel om te verneem of my hondjie welkom is en of ons die rugby tussen SA en Ierland kan kyk. Sy het ons verseker dit is so, maar daar was slegs netflieks beskikbaar en 'n groot fees tot na 12 op die perseel langsaan. Moet asb. nie weer in so 'n plek bespreek nie.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Samantha
Cheetah Manor
Die enigste boodskap wat jy my gestuur het was: "Is ons hondjie welkom". Niks van rugby was bespreek nie en die gastehuis is gelys net met Netflix. Ek en ons bure het ook almal gekla oor die fees wat by Warm Karoo aan die gang was. Jammer dat julle besoek onaangenaam was.

Nicky A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2022

Wonderful, quiet and secure place to stay. Our dogs were welcomed and had a lovely stay as well. Very comfortable. I will be back. Love this place. Will recommend to friends and family and will be back next year for the 3 day dog jumping show. So lovely to come back to a relaxing place after a whole day of competition. Tired. Lovely shower facilities to feel revitalised. My dogs managed to relax too. It is out of town in a nice quiet area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ee1539c47eba7ddde16d11c50020212f19ea809243ead66ad24528736e6fb44f7b28ad74a607aec6d8b2670812c9a55f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 28 Maluti Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.066545367071 26.15548717276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang