Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetah Manor

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Donovan W
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Well worth the price, woke up refreshed. I was greeted by the very friendly owner and was shown my accommodation, which was very neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Baie oulike plek. Gasvry ontvang. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Rustige verblyf. Skoon, rustige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henrietta N
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Perfek vir sakereis. Baie rustig. Onderdak parkeering vir jou voertuig. Sou jy 'n sleepwa hê, is daar genoeg plek op die grasperk vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin V
1 nag Saam met vriende
4.6
Nov 2024

Lekker plekkie in 'n stil area. Ons het lekker gebly by Cheetah Manor. Lekker stil area uit die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thalira N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Nov 2024

Swak. Geraas heel Saterdagmiddag. Buite tuinarea in uiterste swak toestand. Tuinmeubels swak ou toestand.

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Johan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Amazing Wat 'n lekker plekkie. Perfek vir meeste van trou venues in die omgewing. Die eienaar en haar seun was amazing! Beste diens wat ek nog ervaar het op enige van die plekke wat ek al geboek het. Well done!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene H
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2023

Baie rustige verblyf. Netjiese eenhede met alles wat jy benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Melane V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Gemaklik gebly en baie vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2023

Value for money. A great setting for a peaceful sleepover.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ee1539c47eba7ddde16d11c50020212f19ea809243ead66ad24528736e6fb44f7b28ad74a607aec6d8b2670812c9a55f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 28 Maluti Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.066545367071 26.15548717276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang