Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetah Manor

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 23 resensies vir Cheetah Manor
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Donovan W - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan W

Well worth the price, woke up refreshed.

I was greeted by the very friendly owner and was shown my accommodation, which was very neat and clean.

Danie L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie L

Baie oulike plek.

Gasvry ontvang. Heerlik geslaap.

Eugene D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene D

Rustige verblyf.

Skoon, rustige verblyf.

Henrietta N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henrietta N

Perfek vir sakereis.

Baie rustig. Onderdak parkeering vir jou voertuig. Sou jy 'n sleepwa hê, is daar genoeg plek op die grasperk vir dit.

Johan H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Amazing

Wat 'n lekker plekkie. Perfek vir meeste van trou venues in die omgewing. Die eienaar en haar seun was amazing! Beste diens wat ek nog ervaar het op enige van die plekke wat ek al geboek het. Well done!

Eugene H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene H

Baie rustige verblyf.

Netjiese eenhede met alles wat jy benodig.

Melane V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melane V

Gemaklik gebly en baie vriendelike gasvrou.

Sien sterre.

Bernard R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard R

Value for money.

A great setting for a peaceful sleepover.

Nico C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Nico C

Beweer daar is TV om rugby te kyk, maar slegs netflieks.

En dit was die kwartfinaal. Ons het die dame geskakel om te verneem of my hondjie welkom is en of ons die rugby tussen SA en Ierland kan kyk. Sy het ons verseker dit is so, maar daar was slegs netflieks beskikbaar en 'n groot fees tot na 12 op die perseel langsaan. Moet asb. nie weer in so 'n plek bespreek nie.

Cheetah Manor se terugvoer

Die enigste boodskap wat jy my gestuur het was: "Is ons hondjie welkom". Niks van rugby was bespreek nie en die gastehuis is gelys net met Netflix. Ek en ons bure het ook almal gekla oor die fees wat by Warm Karoo aan die gang was.
Jammer dat julle besoek onaangenaam was.

Cheetah Manor
Nicky A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky A

Wonderful, quiet and secure place to stay. Our dogs were welcomed and had a lovely stay as well. Very comfortable. I will be back.

Love this place. Will recommend to friends and family and will be back next year for the 3 day dog jumping show. So lovely to come back to a relaxing place after a whole day of competition. Tired. Lovely shower facilities to feel revitalised. My dogs managed to relax too. It is out of town in a nice quiet area.

Pieter L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Netjies, ruim, alles wat jy nodig het is daar.

Veilig. Parkeerafdak en groot spasie vir omdraai van sleepwa. Honde het baie spasie om rond te hardloop. Vriendelike ontvangs en behulpsaam. Netflix. WiFi en YouTube.

Pieter L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter L

Goeie ontvangs, alles wat jy nodig het is daar, vries vir my vis in vrieskas.

Alles wat nodig het was daar, pad net grond en bietjie sleg vir 'n gewone kar, ek het met 'n bakkie gery.

Cheetah Manor se terugvoer

Baie dankie! X

Cheetah Manor
Marius P - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Marius P

Unsatisfied. Disappointed. Disgusted.

Wrong turn! Only R100 difference from the place I booked the night before, yet I wish I just kept on driving past. I phoned 4 times for them to open the gate upon my arrival, I was outside for 20 mins looking for alternative places to stay and miraculously the gate then opened. At any hotel, BnB or guesthouse if you expect guests, at least remove the signs that other guests were there before you take in new clients. Unhygienic bathroom and shower facility. Dirty, smelly, mouldy room and skew, worn and broken cupboards and doors. The hair on my arms was standing upright after I had a shower, then I realised that it wasn't even my hair. Luckily I had my own bedding in the car, so I covered the bed with a neutral-smelling blanket just to sleep without worrying about who's sharing the bed with me. Unfriendly host, feels like she's doing you a favor for having you there. Still waiting for the cup of milk she offered to bring.

Anneke B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke B

Excellent service.

The owner really went out of her way to make our stay great.

Karien D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien D

Vriendelik gasvrou, netjies eenheid en maklik om te kry.

Het die oggend bespreek en plek gekry, was heeltyd met gasvrou in kontak om te sê ons gaan bietjie laat wees, was glad nie probleem vir haar nie. By die eenheid vir ons gewag en gewys hoe alles werk, ook hoe ons volgende oggend moet uit. Baie vriendelik.

Marcel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marcel S

Het voldoen aan ons vereistes.

Ons was vir 'n 80ste verjaardag in Bloemfontein en Cheetah Manor was net waarna ons op soek was vir ons tydjie in Bloemfontein.

Anéle T - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anéle T

Gemaklik, vriendelik en gasvry!

My Giant Schnauzers moes natuurlik akkommodeer word, dit was my hoofrede waarom ek Cheetah Manor gekies het. Ons was baie tevrede.

Liesl T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl T

Goed ingerigte en netjiese eenheid (#2) wat alles het wat benodig word.

Die eenheid was baie gerieflik en is ruim genoeg om sonder moeite rond te beweeg. Daar is ook voldoende spasie buite vir ons honde om bene te rek. Miskien kan daar net 'n hek by die verblyfeenhede opgesit word? Die buitekant kan ook miskien doen met opknapping, maar binne is dit regtig goed toegerus en netjies.

Jaco P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco P

Baie lekker gewees, stil en veilig.

Als wat jy nodig het is daar, plek kort so bietjie aandag, maar nog steeds waarde vir geld.

Esna P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esna P

Heel aangenaam. Alles was skoon.

Kamer is netjies, TV was lekker vir kinders.

Michelle N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle N

Peaceful, quiet, convenient.

Cheetah Manor was exactly what I needed, and I will stay there again in a flash. I only have a couple of negative comments though: they should make it clear that you cannot drink the water when you book, so that you know to pack bottled water (the 5 litres they provided doesn't go far on a 30+ degree weekend when you have two dogs), and the key drop system on the day of departure was not smooth. The venue is not fancy and does not have much to do (during the day), but as a place to sleep it was perfect.

Jaco W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco W

Dit was n vinnige oornag maar baie lekker en rustig en die diens baie goed en vriendelik. Sal weer daar oornag.

Ons is baie vriendelik ontvang en die kamer was mooi skoon en netjies met alles wat ons nodig gehad het en vinnige wi fi.

Nadia J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia J

Goeie waarde vir geld. Die grondpad is bietjie grof.

Die gastehuis is weg uit die stad. Ons het altyd in Universitas in 'n gastehuis gebly. Cheetah is baie stiller, skoner en veiliger.

Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ee1539c47eba7ddde16d11c50020212f19ea809243ead66ad24528736e6fb44f7b28ad74a607aec6d8b2670812c9a55f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 28 Maluti Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.066545367071 26.15548717276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang