Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetah Manor

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cheetah Manor is op 'n kleinhoewe in Spitskop in Bloemfontein. Gerieflike selfsorgverblyf is beskikbaar in 4 aparte eenhede.

Die oopplan-eenhede is langsaan mekaar, maar is afsonderlik vanaf die hoofhuis. Elke eenheid het sy eie kombuisie, leefarea en badkamer met slaapplek vir 3 gaste. Die eenhede het gratis WiFi en gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek en 'n hek wat met afstandbeheer werk.

Daar is verskeie doendinge in die area, soos perdry, voëlkyk, wildkyk en fietsry. Cheetah Manor is 20,4 km vanaf Bram Fischer Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Donovan W
Saam met vriende
5.0
Well worth the price, woke up refreshed. I was greeted by the very friendly owner and was shown my accommodation, which was very neat a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2023
Danie L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie oulike plek. Gasvry ontvang. Heerlik geslaap.
Jun 2023
Eugene D
Gesin met tieners
5.0
Rustige verblyf. Skoon, rustige verblyf.
Mrt 2023
Henrietta N
Besigheidsreis
4.8
Perfek vir sakereis. Baie rustig. Onderdak parkeering vir jou voertuig. Sou jy 'n sleepwa hê, is daar genoeg plek op die grasperk vir dit.
Feb 2024
Johan H
Saam met lewensmaat
4.6
Amazing Wat 'n lekker plekkie. Perfek vir meeste van trou venues in die omgewing. Die eienaar en haar seun was amazing! Beste diens wat ek nog ervaar ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Samantha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Cheetah Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maluti-laan 28, Spitskop, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23ee1539c47eba7ddde16d11c50020212f19ea809243ead66ad24528736e6fb44f7b28ad74a607aec6d8b2670812c9a55f6f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 28 Maluti Avenue Spitskop 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.066545367071 26.15548717276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang