Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetah's Run

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1444, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
  • Vanaf R2 700 R2 295 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cheetah's Run bied private en luukse bosveld-verblyf in Marlothpark. Gaste kan baie diere sien wat vrylik binne die park loop, wat dit die ideale verblyf vir natuur- en diereliefhebbers maak, asook gesinne wat wil wegkom van die daaglikse gewoel.

Die ruim en goed ontwerpte huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 en suite-slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis, eet- en sitarea. Die slaapkamers het lugversorging, koningingrootte-beddens en is uniek in hul ontwerp met badkamers net agter die slaapareas. Een van die badkamers het 'n bad en 'n stort, terwyl die ander badkamer net 'n stort het. Die slaapkamers lei na 'n ruim leefarea wat 'n kombuis, eet- en sitarea het.

Daar is 'n groot toonbank met baie sitplek in die kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis vloei na die sitarea wat baie sitplek het om die bosveld deur die groot stoepdeure te besigtig. Net buite die sitarea is 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n etenstafel vir 4 langs die braai-area. Die stoep het 'n uitsig oor 'n swembad wat perfek vir die somerhitte is.

Gaste het toegang tot hulle eie privaat ingang en veilige parkeerplek. Gaste is ook naby een van die hooftoegangspunte na die Krugerwildtuin.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Kameelperdlaan 1444, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 700
R2 700 R2 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameelperdlaan 1444, Marlothpark, 3100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc8689d350493aee37c9edd89c3309add71f06227762314b60ef2c11ba765eae2526863f3ff67dfd8964e7cb7c1a1a594b387?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 700 nouVanaf R2 295 per nag (plek vir 4) 1444 Kameelperd Avenue Marloth Park 3100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.352977940224 31.766506850332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang