Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheetau Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 43 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Mike O
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Brilliant. Hosts were brilliant and friendly, food was fantastic and pricing was good. The cats were all in magnificent condition and they were not cramped in small cages. Their enclosures were very big and always clean. Overall a fantastic place. Will definitely go back. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa R
1 nag
5.0
Apr 2023

Wonderful. Wow, wow this is a lovely place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
marie
Cheetau Lodge
Thank you. regards

Adele M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Was 'n uitmuntende ervaring. Sal enige tyd weer gaan, was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
marie
Cheetau Lodge
Adele, dis altyd lekker om lekker gaste te ontvang wat waardeer wat ons doen. Groete,

Eddy J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Rustig en skoon. Wat 'n ervaring met die leeus. Diere is mooi en gesond.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Carel D
1 nag
4.8
Jun 2023

Baie oulike plek, skoon, netjies en jy voel veilig, veral met 18 leeus om jou. Sal Cheetau Lodge definitief aanbeveel vir 'n rustige naweekwegbreek, goeie vriendelike diens en goeie ervaring om nader aan groot katte soos leeus, tiere en luiperds te kom en te sien. Die oggendete wat ons gehad het, was ook verseker die moeite werd, niks te fancy of te droog nie, was bitter lekker, sal verseker weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
marie
Cheetau Lodge
Baie dankie Carel. Dit is altyd lekker vir ons om lekker gaste te ontvang. Groete. Cheetau lodge

Rosa C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Absoluut fantasties. Dit was 'n wonderlike ervaring. Diere is pragtig en goed versorg. Ons het ons naweek terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton C J L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Asemrowend mooi. Wat 'n wonderlike plek. Personeel uitstekend en die uitsig asemrowend. Die gebrul van die leeus, pragtig. Die diere is mooi gesond en word mooi na gekyk. Die slaapplek (Jaquar Kamer) is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
marie
Cheetau Lodge
Dit is heerlik om gaste soos julle te ontvang wat waardeer wat ons hier doen. Seenwense vir julle.

Maryke J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2022

Baie rustige omgewing. Die diere is baie goed versorg en die hele plaas is baie skoon en netjies. Die eenhede is ook baie netjies en baie skoon. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alancha B
1 nag Gesin met tieners
4.4
Feb 2022

Baie rustig gewees. Dit is regtig so stil en rustig. Ons die diere baie geniet. Die personeel was ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Corne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Adrenaline rush. Nothing like roaring lions that wake you in the early morning hours, just outside your window, to make you realize how majestically powerful these creatures are. You move between the cages and their roars echo off the mountain - awesome!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
marie
Cheetau Lodge
Thank you. It is heart-warming when guests enjoy what we offer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

marie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 43

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheetau Lodge, Plaas xf (a) 1503, Bethlehem, 9700, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg0MTg0NmFjLWIzNTAtNDkwMy1hNzVjLWFmMDg1ODhlNTQxYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 43 5 1 5 Cheetau Lodge Farm xf (a) 1503 9700 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.35456 28.271255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang