Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede is in Doornpoort geleë en word deur natuurlike skoonheid omring. Dit bied selfsorgverblyf an gaste wat 'n blaaskans van die stadslewe benodig.

Verblyf word in 3 eenhede, elk met 'n privaat ingang, gebied. Die eenhede het slaapkamers met sagte beddens, sagte duvets, skoon linne en en suite-badkamers. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Elke eenheid het 'n kombuis, 'n sitarea en 'n dek met 'n braai-area. Elke sitarea het 'n TV met DStv en WiFi is beskikbaar. Veilige onderdakparkeerplek is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede is die ideale oornagplek tussen Kaapstad en Namibië en is naby die Goegap-natuurreservaat met staproetes en war gaste die kans het om verskeie voëls en diere, asook asemrowende blommevertonings te sien.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 196 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Michael W
Saam met lewensmaat
5.0
Overnight stay with partner. We were warmly welcomed at this quaint but comfortable place and we loved the location, the views and the ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Janis O
Saam met vriende
5.0
Netjies, goed ingerig en vriendelike diens. Dit was 'n lekke-slaa-ervaring. Ons het lekke gebly en sal weer gebruikmaak van hul diens.
Nov 2024
Llewellyn D
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Dit is perfek vir ons as familie. Rustige omgewing.
Okt 2024
Tinus E
Saam met vriende
5.0
Die fasiliteite is nuut en alles werk soos dit moet. Uitstekende oornagverblyf.
Sep 2024
Frans V
Saam met vriende
5.0
5-ster. Wat 'n ongelooflike 5-ster plek. Hierdie was die mooiste en netjiesste plek waar ons nog oorgebly het. Die uitsig op die koppies/berg is ongel...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 196

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • Gaste dink Chef's @ 6 Selfsorg Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Soetdoring-singel 6, Doornpoort, Springbok, 8240, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA65585889180b49237724b9b9e98687601205805622621abf3000e1a729ecb2ede16fc7f0a7c95468947f8b098094e75b928c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 196 5 1 5 6 Soetdoring Crescent Doornpoort 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -29.680183625034 17.884044165428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang