Chelsea Apartment
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arum-weg 49, Table View, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R1 814 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chelsea Apartment is 'n knus selfsorg-eenheid in 'n veilige kompleks in Table View, net 'n entjie van die strand af. Dit is ideaal vir 'n paartjie, 'n klein gesin of vlieërbranderryers.
Dié woonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien toegerus. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. 'n Slim-TV met Netflix en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die woonstel is ook naby winkels en gewilde restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Hanber Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 25
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Arum-weg 49, Table View, 7439, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Table View Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Arum-weg 49, Table View, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang