Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chelsea Close Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 2, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Vanaf R1 000 R700 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Chelsea Close Cottage is in die hartjie van Johannesburg geleë en is 'n unieke selfsorg-eenheid.

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 2 klein kinders of 1 volwassene.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n sitkamerstel en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi word voorsien. Daar is ook 'n tafel met stoele.

Buite is daar 'n stoep en 'n tuin met 'n visdam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Let asb. dat daar nie 'n braai-area is nie, maar wel 'n klein draagbare braai.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Enkelslaapbank

1 x Kinderbedjie

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Julia H
5.0
Superb stay. Brilliant stay. Kate was exceptionally helpful and accommodating, and she took special care to notify me about disruptions...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Marlene C
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker. Baie lekker gebly. Alles wat jy nodig gehad het was daar.
Aug 2024
Ursula I
Besigheidsreis
5.0
Much recommended. Great stay in this cottage. The owners were superb and very attentive. Thank you Kate.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Tom V
5.0
Very comfortable and pleasant. Kate was very friendly and helpful. The place was clean and warm and comfy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024
Marlene M
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome will definitely use them in future. Awesome security and location very central, near hospitals and malls and lovely area. Host ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Kate Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 5de Laan 2, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
  • Gaste dink Chelsea Close Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Ruim slaapkamer
Vanaf R1 000
R 1 000 R 700
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 000
R 1 000 R 700
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de Laan 2, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc991b4ab8299ca11043ec876639b379d6ccb7df6c1f302d8742f9d8a18ce8f117278a3291e8741cd2fd4f18b94e6a9acf40f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R700 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 2 5th Ave Parktown North 2193 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.147990369167 28.02201963373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang