Chelsea Close Cottage
Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 2, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
-
Vanaf
R950R855 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Chelsea Close Cottage is 'n bekoorlike eenheid wat selfsorgverblyf in Johannesburg bied. Die verblyf spog met 'n pragtige tuin.
Die kothuis het slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort-oor-bad. Boonop is daar 'n enkelslaapbank vir ekstra slaapplek.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolfoond, 'n ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Buite is 'n pragtige, rustige tuin met 'n visdam. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Neem asb. kennis dat daar nie braaigeriewe is nie.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Malaria-vrye streek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Kate Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- 5de Laan 2, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink Chelsea Close Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Parktown Noord Randburg Johannesburg Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5de Laan 2, Parktown-Noord, Johannesburg, 2193, Gauteng