Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chelsea Suite 12 Blue Tides

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumweg 37, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 R765 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chelsea Suite 12 Blue Tides is 'n kontemporêre selfsorg-ateljeewoonstel in 'n veilige woonstelblok in Bloubergrant. Die woonstel bied 'n asemrowende uitsig op Tafelberg en is 'n ideale opsie vir vakansiegangers en sakereisigers.

Dié ateljee op die derde verdieping het slaapplek vir 2 volwassenes en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamerarea het 'n koningingrootte-bed, 'n lessenaar en 'n kas met hangplek. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, koffiemasjien, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus. Die sit- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan, en vir vermaak is 'n slim-TV met Showmax en gratis WiFi beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n oulike balkon. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die woonstel is net 'n entjie vanaf 'n verskeidenheid restaurante, kroeë, winkelsentrums en die ikoniese Blouberg-strandfront. Maklike toegang tot plaaslike busroetes verseker dat gaste die area met gemak kan verken.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Badkamer

  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Arumweg 37, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R765
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arumweg 37, Bloubergrant, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb5025509d7d25b50461671df2ef0bcde425a99769aa3cf086a52689393525373d9ba189ed3ea90c9e87f1b38d610546b07f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag (plek vir 2) 37 Arum Road Bloubergrant 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.822048065089 18.483986360883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang