Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Chen

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Loki D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Sentrale lokasie, kamer baie mooi en gasheer baie vriendelik en hulpvaardig. Wonderlike aand oorgebly in Huis Chen. Kan definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica B
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Great overnight verblyf. Baie oulike mense baie vriendelik en die plek is netjies, mooi en definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie W
1 nag
5.0
Jun 2024

Baie gerieflik. Kamers is baie mooi en gerieflik. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Onbeskryflik lekker. Baie, baie lekker en die gasvrou is van formaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Goed geleë waarvoor ons dit nodig gehad het. Heerlike verblyf. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Mens met 'n omgee hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Can recommend. Comfortable accommodation. Everything we needed was there. Beds were comfortable and towels soft. Safe underroof parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Pragtige veilige en gerieflike plek naby aan Unitas Hospitaal. Pragtige plek, gerieflik en veilig. Andrea het op my gewag na 'n lang dag by die hospitaal, en ek het dadelik soos familie gevoel. Sal die verblyf hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Hartlike mense wat uit hul pad gaan om mens tuis te laat voel. Was 'n heerlike tydjie by Huis Chen. Eenheid is ruim, netjies en meer as wat mens nodig het. Dekor van plekkies is bo verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gasvryheid op sy beste. Dit was 'n heerlike week, opregte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Ons het sommer tuis gevoel en kan hulle beslis aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nita B
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Dankie aan Andrea en Jaco vir julle gasvryheid. Ons het dadelik welkom gevoel. Chen-Favor & Grace is jou tuiste weg van jou eie woning af! Die area is rustig en stil naby die hospitaal geleë, wat ideaal was vir ons. Die verblyf was puik gewees en sal enige tyd weer daar gaan woon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R850
R850 R567
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R567
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald-laan 209, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6a6e7501a2642574b2fd5ab85dae80c9795216719ee266e153c78d441986b26db3d4e58afd03ea24a516eaef026baa2943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R567 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 209 Emerald Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.827369657142 28.196518796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang