Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Huis Chen

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 38

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 38 resensies vir Huis Chen
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Loki D - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loki D

Sentrale lokasie, kamer baie mooi en gasheer baie vriendelik en hulpvaardig.

Wonderlike aand oorgebly in Huis Chen. Kan definitief aanbeveel.

Erica B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica B

Great overnight verblyf.

Baie oulike mense baie vriendelik en die plek is netjies, mooi en definitief waarde vir geld.

Stephanie W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W

Baie gerieflik.

Kamers is baie mooi en gerieflik. Sal definitief weer daar gaan bly.

Eric B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric B

Onbeskryflik lekker.

Baie, baie lekker en die gasvrou is van formaat.

Petro K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro K

Goed geleë waarvoor ons dit nodig gehad het.

Heerlike verblyf. Die gasheer het ons baie welkom laat voel. Mens met 'n omgee hart.

Salome S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome S

Can recommend.

Comfortable accommodation. Everything we needed was there. Beds were comfortable and towels soft. Safe underroof parking.

Louise S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Pragtige veilige en gerieflike plek naby aan Unitas Hospitaal.

Pragtige plek, gerieflik en veilig. Andrea het op my gewag na 'n lang dag by die hospitaal, en ek het dadelik soos familie gevoel. Sal die verblyf hoogs aanbeveel.

Marlene N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene N

Hartlike mense wat uit hul pad gaan om mens tuis te laat voel.

Was 'n heerlike tydjie by Huis Chen. Eenheid is ruim, netjies en meer as wat mens nodig het. Dekor van plekkies is bo verwagting.

Lizelle C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle C

Gasvryheid op sy beste.

Dit was 'n heerlike week, opregte Suid-Afrikaanse gasvryheid. Ons het sommer tuis gevoel en kan hulle beslis aanbeveel vir enige iemand.

Nita B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita B

Dankie aan Andrea en Jaco vir julle gasvryheid. Ons het dadelik welkom gevoel.

Chen-Favor & Grace is jou tuiste weg van jou eie woning af! Die area is rustig en stil naby die hospitaal geleë, wat ideaal was vir ons. Die verblyf was puik gewees en sal enige tyd weer daar gaan woon.

Mariët C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariët C

Uitstekende diens. Ekstra aandag aan detail laat mens tuis voel. Dankie!

Baie, baie lekker! Sal definitief weer hier oorslaap!

Yvonne N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne N

Pragtige plekkie met pragtige mense! Net om die draai van Unitas Hospitaal.

Baie baie lekker gebly!

Melody P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melody P

Puik diens, puik gasvrou en gasheer, puik ligging. Alles is net puik.

Dit was heerlik om daar te bly. Ek soek klaar 'n rede om weer te gaan en om daar te kom kuier.

Nastachia F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nastachia F

Baie goed sal weer daar slaap.

Baie vriendelike mense en baie netjiese plek.

Gordon J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gordon J

Rustig en skoon fasiliteit. Goeie diens.

Rustig en skoon fasiliteit. Goeie diens. Ongelukkig geen DSTV. In die algemeen word die akkommodasie sterk aanbeveel. Sal definitief weer wil gebruik.

Lizel M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel M

A friendly welcome from the owner was lovely.

Very neat and modern place. Location is very safe, easy for travelling around.

Madeleen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleen B

Kan beslis aanbeveel!

Uitstekend toegerus en baie ruim - dis een van die min plekke waar jy kan sit en jou hare in 'n spieël droogblaas! Gerieflik naby Unitas Hospitaal. Die gasvrou het ons dadelik welkom laat.

Dalene V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene V

Sal verseker aanbeveel.

Uitmuntende diens, vriendelikheid, netheid, veiligheid, uitstekende ligging.

Wilna V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna V

Perfek.

Hierdie was die mees gerieflike en beste toegeruste woning weg van my huis. Ongelooflik ruim en pragtig. Dit was 'n lafenis vir die siel om daar te kon uitspan na lang stresvolle dae in die Trauma ICU by Unitas Hospitaal. Minder as 1 km van die hospitaal en baie naby aan verskeie winkelsentrums. Baie dankie.

Johan B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ons het heerlik oorgebly. Andrea, die gasvrou, was ongelooflik. Ons het gevoel asof ons by familie kuier! Sal beslis weer daar oorslaap.

'n Pragtige plekkie in 'n stil, rustige woonbuurt. As ons langer kon bly sou ons. Beslis aan te beveel.

Chantal L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Fantastiese akkommodasie.

Baie aangename verblyf, netjies skoon en gerieflik.

Anesia S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesia S

Ons het so lekker gebly! Waarlik gerieflik en mooi.

Naby Unitas. Bederfies gekry en alles was so skoon! Andrea jy en Jaco is awesome gashere. Sal weer oorbly! Dankie julle twee.

Lindsey D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsey D

Amazing.

Andrea and Jaco we're amazing hosts, super friendly and very welcoming. The apartment is clean, modern and has everything you would need and more. Thank you for a wonderful stay. 12 out of 10 definitely!

Hannah M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannah M

Excellent, beautiful.

BIG THANKS TO THE BEAUTIFUL ANDREA AND HER HUSBAND, THEY ARE SUCH A BEAUTIFUL SOULS.

Vernon V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon V

Tranquility, peace of mind and the ideal lock up and go self catering unit.

When you need a safe and ideal home away from home with everything at your disposal, then Chen is the place. With awesome hosts combined with a very neat open plan five-star ambience self-catering unit without any load shedding which includes your own double undercover parking, then look no further. I also enjoyed the cosy outside patio with braai very much, especially when the wood comes to you. My laundry and ironing were also done for me and therefore with everything combined, I had a fantastic and very relaxing 25-day stay. Thank you to the hosts Jaco and Andrea who made everything possible, I shall see you soon again.

Liza B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza B

Baie gerieflik.

Baie oulik plek. Sal aanbeveel.

Nadia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Baie goeie en vriendelike diens.

Sal beslis weer van hul gebruik maak in die toekoms.

Charlene N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene N

Superb!

Best value for money! Really the most beautiful accommodation I stayed at lately. The host, Andrea, paid so much attention to small details and instructions on how and where were spot on! A must-stay when in this area.

Anneri G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneri G

Vriendelike kommunikasie. Ekstra moeite gedoen. Skoon en netjies. Beveel dit beslis aan.

Baie dankie vir jou vriendelike ontvangs. Jou plekkie is pragtig en was pragtig skoon en netjies. Naby aan Unitas-hospitaal, so ons kon maklik heen en weer stap. Sal beslis weer van jou gebruik maak as ons daar moet wees.

Ingla S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ingla S

Uitstekend!

Ek het nog min plekke teëgekom wat so volledig toegerus is en wat so groot en gerieflik is. 'n Mens het werklik alles wat 'n mens kan nodig hê. Baie vriendelik en behulpsaam.

Chris V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris V

Ek beveel dit aan, asook die etes wat bestel kan word.

Baie rustige, stil en veilige omgewing. Eienaars is vriendelik en behulpsaam. Plekkie naby alles.

Debra-ann V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debra-ann V

'n Klein "gem".

Van die begin af was Andrea, die gasvrou, hulpvaardig en akkommoderend. Die ligging is puik naby Unitas hospitaal. Die eenheid is groot en gerieflik. Alles en nog meer is beskikbaar in die eenheid. Daardie extra "touches" wat mens nie verwag nie en tog so waardeer maak hierdie plekkie besonders en dis regtig waarde vir geld. Mens kan tot etes bestel voor 'n sekere tyd. Daar is 'n hoë spoed internet/wifi beskikbaar. Ek as vrou was alleen en het heeltemal veilig gevoel en die gasvrou en -heer was ten alle tye baie behulpsaam. Ek sal vir seker hierdie plekkie aanbeveel.

Chrisna C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna C

Lekker plek.

Hierdie is voorwaar een van die lekkerste plekke waarby ons nog ingeboek het. Jy kry baie meer as waarvoor jy betaal. Baie netjies en skoon en lekker stil area. Ons sal beslis weer hier oorslaap. Ruim spasie en kinders (en ouers) was besig met die bordspeletjies, TV en WiFi wat verskaf word. Baie aangename gasvrou. Voel sommer soos famielie.

Karen K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Baie netjies en waarde vir geld.

Pragtige plek, en veilig.

Leon R - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Baie goed.

Alles is netjies en skoon. Die mense is baie aangenaam en hulpvaardig.

Ulanda B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ulanda B

Sal hulle beslis aanbeveel, als wat jy nodig het en naby aan als geleë.

Baie aangename paartjie, was baie vriendelik ontvang. Hulle sal uit hul pad uit gaan om jou te help. Die verblyf het als wat mens nodig het jy kan net jou klere pak en gaan. Dankie dat ek daar kon bly, dis 'n groot en pragtige plekkie, sal dit beslis aanbeveel vir enige iemand.

Pieter C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Baie vriendelik en gasvry. Baie gerieflik, skoon en ruim.

Etes kan bestel word. Naby hospitale. Meubels baie gerieflik.

Yolandi D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi D

Stil en rustig. Vriendelike ontvang, somer tuis gevoel.

Vriendelik verwelkom. Skoon en netjies. Beveel aan vir enige iemand. Home away from home.

Vanaf R850
R850 R567
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R567
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Emerald-laan 209, Lyttelton Manor, Centurion, 0157, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1a6a6e7501a2642574b2fd5ab85dae80c9795216719ee266e153c78d441986b26db3d4e58afd03ea24a516eaef026baa2943?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R567 per nag, vir 2 mense 38 5 1 5 209 Emerald Avenue Lyttelton Manor 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.827369657142 28.196518796295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang