Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Berry Lodge

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Pauline V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ek kan Cherry Berry Lodge sterk aanbeveel. Die ontvangs was vriendelik en ons het dadelik tuis gevoel. Die interieur is pragtig. Ons het heerlik gebly in die "honeymoon suite".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine H
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2024

Rustige omgewing en beslis waarde vir geld. Sal graag weer daar wil bly. In die Rosekamer gebly wat semi self-catering is. Alles wat jy kan benodig is daar. Die gasvrou gee aandag aan detail en was gereeld in kommunikasie oor aankoms en vertrekreëlings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Baie geskikte plek vir my besigheidsbehoeftes gewees. Ek het vir 3 aande tuis gegaan in kamer 5. Die kamer is baie netjies gewees met uitstekende WiFi. Ek kon gemaklik admin werk doen na-ure in die kamer. Die bad en stort kombinasie is 'n bonus. Die kombuis is baie goed toegerus met 'n gerieflik sitkamer en baie mooi tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherry
Cherry Berry Lodge
Thanks so much for the great review Ernst .

Roy M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Very good but a soggy, wet entrance needs to be sorted! Very good, but something needs to be done to allow access to the unit in/after heavy rain without one's shoes getting soaked!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Mrt 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Mrs Aidene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Stunning. What a wonderful stay. We were upgraded to the honeymoon suite. What a lovely surprise. We greeted by Karen with such friendliness. Would highly recommend this place in George.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherry
Cherry Berry Lodge
Thanks so much Aidene

Walther S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

We had a peaceful and pleasant stay at Cherry Berry Lodge. With our friendly reception by Cherry, we were offered an upgrade, which exceeded our expectations, and which we really appreciated. The room was well appointed, clean and met our needs. We will recommend Cherry Berry to other travellers and will be back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Greg R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

It's was great and friendly staff. I'll go anytime again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherry
Cherry Berry Lodge
Thanks so much, Rondalf.

Ruan V
1 nag
5.0
Sep 2022

Skoon en netjies, baie spasie en heeltemal veilig. Mense is baie vriendelik, plek is baie netjies en perfek opgeset vir iemand wat alleen in George se wêreld is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cherry
Cherry Berry Lodge
Thank you so much for the great review Ruan.

Mornay S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Baie mooi en netjies. Mooi netjies en veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Cherry
Cherry Berry Lodge
Thanks so much.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Cherry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 197
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 197
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 3, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a95cb7a6fde0abed71e9fd945d2cdbcfcf8ce5d33c09d404bb98e59d11637b478fbe4e55d4546a63887aebb094f0a852037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 197 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 3 Hillwood Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.951613800329 22.440675274205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang