Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Berry Lodge

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 3, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cherry Berry bied gastehuis- en lodge-verblyf in George. Die gastehuis en lodge is ongeveer 500 m van mekaar af geleë.

Cherry Berry Lodge is in 'n stil, luukse woonbuurt wat onder die Outeniekwaberge in George skuil, in die hartjie van die Tuinroete, geleë. Kom en geniet ons vriendelike gasvryheid en manjifieke uitsigte op die berge.

Dié lodge het 5 slaapkamers met eie badkamers. Daar is 'n groot gemeenskaplike sitarea en eetarea met Franse deure wat lei na 'n stoep in die groot tuin met berg-uitsigte. Drie van die slaapkamers is in dié area. Daar is ook 'n volledig toegeruste gemeenskaplike kombuis. Daar is 2 selfsorgkamers met hul eie ingange.

Parkeerplek is beskikbaar agter elektroniese hekke. Dit is die ideale plek om te ontspan, en vanwaar gaste die gholfbane kan besoek of die Tuinroete kan verken. Cherry Berry Lodge is net 5 minute van die middedorp af, langs gholfbane en 15 minute van die lughawe, mall, strande en staproetes in die woud af.

Kyk gerus ook na ons ander gastehuis, Cherry Berry Guest House, op LekkeSlaap.co.za.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 17 resensies vir Cherry Berry Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Cherry Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 31

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hillwoodstraat 3, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cherry Berry Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillwoodstraat 3, Heatherlands, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6a95cb7a6fde0abed71e9fd945d2cdbcfcf8ce5d33c09d404bb98e59d11637b478fbe4e55d4546a63887aebb094f0a852037?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag, vir 2 mense 17 5 1 5 3 Hillwood Road Heatherlands 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.951613800329 22.440675274205

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang