Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Blossom

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Elbe B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Meer werd as die prys. Een van die beste plekke waar ek nog ooit gebly het. Jo-Ane het baie bederfies in die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiaan B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Baie netjies. Een van die beste plekies wat ek al gebook het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Einaars baie vriendelik en gasvry. Verblyf was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tim D
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Will be back. Fabulous. Really more than I expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corna R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Fantasmagories. Uitstekend veilig netjies 'n regte vakansie atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley D
1 nag
5.0
Jun 2024

Vir seker uitstekend. Uitnemende puik diens. Sal dit vir seker aanbeveel. Rustige veilige verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Baie lekker gebly. Baie gasvry, netjies en veilig. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonita S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderful. Amazing, cozy, comfortable, cleanest place I've ever visited. The host is very sweet and helpful. Warm water is great. Big shower and big bath are luxurious and a huge selling point. Nice electric blanket for winter. Wonderful bedding. Safe and quiet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik! Ons het baie lekker gebly by Cherry Blossom! Die gasvrou en gasheer was meer as tegemoetkomend, ons het gevra vir 'n ekstra kombers wat hulle aan ons voorsien het, maar ons was toe ook verras met 'n warm elektriese kombers wat aangeskakel was na ons funksie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco H
1 nag
5.0
Mei 2024

Goeie waarde vir die geld, met lekker ontvangs. Lank voor aankoms is ek gekontak met al die nodige besonderhede en ligging. Ek is hartelik ontvang en na 'n lekker geselsie kon ek die pragtige skoon fasiliteit geniet. Ek sal die verblyf aanbeveel, die kamer is baie netjies, daar is baie goeie veiligheid en die sekuriteit is noemenswaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jo-Anne Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c8dd8ce7eeaa09112458e4a5b8db5b3256687ecc493fbf54689181c2331d8a56d4b249e69590ff1fda2ed63729599975f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 25 5 1 5 3 Kommandant Oostehuizen Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5029421 29.2179801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang