Cherry Blossom
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Vanaf R550 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cherry Blossom bied gerieflike oornagverblyf in Secunda en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf word in 2 eenhede met 'n privaat ingang en en suite-badkamers gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, linne, elektriese kombers, badhanddoeke, en is met 'n dakwaaier, TV, WiFi, mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek, en is naby skole, geriefswinkels en die Secunda-stadion, wat net 5,8 km ver is, geleë. Die verblyf gebruik sonkrag en dit verseker dat gaste nie deur kragonderbrekings geraak word nie.
Kenmerke
Geriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Jo-Anne Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
- Gaste dink Cherry Blossom het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Secunda Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang