Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Cherry Blossom

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cherry Blossom bied gerieflike oornagverblyf in Secunda en is ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word in 2 eenhede met 'n privaat ingang en en suite-badkamers gebied. Elke eenheid het gemaklike beddens, linne, elektriese kombers, badhanddoeke, en is met 'n dakwaaier, TV, WiFi, mikrogolfoond, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.

Gaste het toegang tot veilige onderdakparkeerplek, en is naby skole, geriefswinkels en die Secunda-stadion, wat net 5,8 km ver is, geleë. Die verblyf gebruik sonkrag en dit verseker dat gaste nie deur kragonderbrekings geraak word nie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Felep Molefe M
5.0
Short stay but wow, what lovely and spot-on rooms. Warm personal welcome even on late arrival, friendly and welcoming lady.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Wicus P
Gesin met klein kinders
5.0
Well priced and well kept! Value for money! We were in Secunda for a sports event. Jo-Anne and Wynand are super hosts. They were kind a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Lizzy L
5.0
Baie tevrede, 101%. Vriendelike gasvrou en gasheer, behulpsaam. Maak dit baie gerieflik vir my dogter wat daar bly tydens eindeksamen. Skoon, netjies ...
Sien meer
Okt 2024
Elbe B
Gesin met klein kinders
5.0
Meer werd as die prys. Een van die beste plekke waar ek nog ooit gebly het. Jo-Ane het baie bederfies in die plekkie.
Okt 2024
Chris V
Saam met lewensmaat
5.0
Super. Verblyf geniet, skoon en gerieflik. Eienaar gasvry en behulpsaam te alle tye. Dankie weer eens.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jo-Anne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
  • Gaste dink Cherry Blossom het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Secunda Mpumalanga
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kommandant Oostehuizen-straat 3, Secunda, 2302, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA02c8dd8ce7eeaa09112458e4a5b8db5b3256687ecc493fbf54689181c2331d8a56d4b249e69590ff1fda2ed63729599975f2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 30 5 1 5 3 Kommandant Oostehuizen Street Secunda 2302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.5029421 29.2179801

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345