Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Blossom Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 13A, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 150 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Cherry Blossom Cottage is 'n moderne selfsorgkothuis met lugversorging wat ideaal geleë is in Ceres, Kaapse Wynlande. Dié eenheid spog met lowerryke omgewing en is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie in 'n rustige omgewing.

Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die ander slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Gaste het ook toegang tot 'n gastetoilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea beskik oor 'n sitkamer, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is goed toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware. Die kombuis het ook 'n opwaskamer met 'n wasbak, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die sitarea is ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met DStv. Die eetarea is ingerig met 'n etenstafel met 6 stoele en 'n ingeboude braai. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Die verblyf het 'n batterystelsel wat die Wi-Fi, ligte en TV aan die gang hou tydens beurtkrag.

Gaste het toegang tot die buite-area wat perfek is vir kinders om te speel. Toegang tot veilige parkeerplek is beskikbaar en vir bykomende sekuriteit is daar 'n alarmstelsel. Hierdie eenheid is ook oorkant 'n kinderpark en naby die berg geleë. Hierdie eenheid is binne maklike bereik van tennisbane en sportgronde.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Cherry Blossom Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Dennesingel 13A, Ceres, 6835, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cherry Blossom Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Ceres Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R3 150
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dennesingel 13A, Ceres, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA935f2d025aa5a424eea1a70b3200e50da9d6cb58f5213977472beb1f634e9478acbf0f5ae7dd4d222b53366ae96c8b02596e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 150 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 13A Dennesingel Ceres 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.369649759646 19.299260589415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang