Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Grove

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.3
Demetria V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Perfect local birthday experience. Can't believe I'm saying it, but it was the perfect stay. Stayed above the pub and if anything it was very convenient to go down and have a bite and enjoy some local vibes. The noise wasn't a disturbance and the security guard was available and on guard the whole evening. Accommodation had everything we needed for the getaway. Thank you very much, will see you soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize H
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Amazing. It was amazing already recommended it to my family and friends. Safe, great location, very modern and cute. Everything you need! Friendly owners .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kenny R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Waarde vir geld, netjies, skoon. Het al my verwagtinge oorskry, baie netjies en absolute waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klaas L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Accommodating, beautiful, modern, peaceful. Lovely, beautiful and peaceful. We had such a nice stay. Everything you need in one cozy place. Just what the doctor ordered. Accommodation was top-notch with great attention to detail.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Gerieflik, goeie ligging en netjies en skoon. Ons het baie lekker gebly, ons het net nie regtig warm water gehad nie. Weet nie of hulle 'n probleem ondervind het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Demetria V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2024

2nd visit for the year! Once again really lovely, brought family with from Namibia and they loved it very much. The apartment has everything you need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nenine V
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Europese gevoel. Netjies, gesellig en knus. Ons het twee nagte in nommer 8 gebly. Die eenheid is baie gesellig met 'n kaggel vir die koue wintersaande. Die kombuis is volledig toegerus, behalwe dat daar 'n skêr en afdrooglap kort. Die baddens en storte is lieflik, en die water was altyd heerlik warm, alhoewel die wasbakke se pype verstop is. Die hele plek is stylvol gemeubileer en skep 'n gevoel van warmte. Die Piazza is pragtig, veral vroeg in die oggend wanneer alles stil is. Daar het tot 'n groot-rooibandsuikerbekkie die een oggend vir ons kom kuier op die stoepie. Daar is egter 'n kroeg (wat heerlike pizzas verkoop) reg langs die Piazza wat van 18:00 tot 00:00 harde musiek speel, met mense wat tot in die vroeë oggendure kuier en raas. Die Piazza is ook langs die hoofpad, so vragmotors ry die hele dag verby. As jy op soek is na 'n rustige wegbreek weg van die stad se geraas en die stilte van die natuur verlang, is hierdie dalk nie die plek vir jou nie. Maar as dit jou nie gaan pla nie, beveel ek Cherry Grove beslis aan.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jessica K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Mom & daughter weekend. Apartment 11 at Cherry Grove was amazing. It is modern, pretty, and clean. I will definitely stay here again. It's gorgeous and the bed was so comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi U
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Ongelooflike lekkere ervaring gewees. Wens ons kon langer bly! Al waarop ek kommentaar kan en wil lewer - ook vir dalk ouer mense - die storte se vloer is seepglad. 'n Matjie van 'n aard (rubber dalk) sal goed werk en veiligheid verhoog.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

CHARMAINE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledistraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29cbcb507ab7b882ec364f2eac8e1bff62e659c3f0296b6b5915cf2e449f0903bf136b272243024a12f9978483fa73490ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 53 5 1 5 Naledi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.424301406405 30.100194066379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang