Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Cherry Grove

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Altea P
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Ontspanne. Veilig en gemaklik. Ernheid was netjies en skoon. Kaggel was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

N Besondere eenheid en ervaring - Baie dankie! Ons het baie lekker gebly en die eenheid was regtig uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beukes G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2024

Vinnige besoek aan die mooiste Italiaanse plekkie buite Italië. Dit was die heel beste bed waarop ek op die sakereis (van 5 aande) geslaap het! Die eenheid was mooi skoon en die eienaar se kommunikasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anli V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

Love Cherry Grove se ligging en fasiliteite, perfek vir 'n naweek weg. Ons het baie lekker gebly, die dames wat skoonmaak blyk net effens laks te wees. Ons het hulle Sondagoggend gesien lê op die beddens in een van die units oorkant ons. Meer kerse en of emergency lights in die unit sal help vir loadshedding / kragonderbrekings. Ons het slegs handdoeke gehad, 1 x badhanddoek elk, maar daar was geen handdoeke vir die vloer of gesighanddoeke nie, dit sal help - die shower mors baie op die vloer.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vanessa S
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Awesome as always! Awesome as always! I book there every time. Has such a good atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Puik plek, baie goed geleë en baie ruim. Baie lekker gebly. Mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shavonne V
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Feb 2025

Definitief nie ‘n rustige naweek nie. Ons het by Cherry Grove bespreek met die idee van ’n ontspannende naweek weg, maar dit was ’n groot teleurstelling. Wat glad nie op die webtuiste genoem is nie, is dat die akkommodasie reg bokant ’n kroeg is – en dit het beteken dat ons tot middernag geraas moes verduur. Dit is glad nie wat ons verwag het vir ’n naweekwegbreek nie. Ons het laat aangekom ná ’n lang reis van Gauteng af en het dadelik besef dat die lawaai ’n probleem sou wees. Ek het die eienaar gekontak; sy het my boodskappe gelees, maar my geïgnoreer nadat ek gesê het dat dit nie vir ons gaan werk nie. Die webtuiste het ook probeer bel, maar sy het nie geantwoord nie. Dit was eers die volgende oggend dat sy gereageer het – en toe net om te sê sy sal een nag se verblyf terugbetaal. Om sake te vererger, was die dreinering in die kamer aaklig. Die stortwater het nie behoorlik weggeloop nie, en voor ons ons kon kry, was die hele badkamer nat – selfs tot by die toilet en die ekstra toiletpapier op die vloer. Uitkloktyd is 10:00, maar ons is ’n ekstra uur gegun. Ná die vorige aand se chaos het dit egter min verskil gemaak en was dit glad nie wat ek in gedagte gehad het vir ’n naweekwegbreek nie. Die bed self was fantasties, maar met al die ontwrigting was slaap skaars. As ek geweet het wat ek nou weet, sou ek eerder wakker gebly het en TV gekyk het – dit sou waarskynlik beter waarde vir my geld gewees het. Ons moes vir ons tweede aand ander akkommodasie kry, wat ekstra tyd, moeite en geld gekos het en ons naweek heeltemal ontwrig het. As jy ’n regte rustige wegbreek soek, soek liewer elders.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Leandra D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Baie lekker. Die eenheid was baie netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason C
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Peaceful and relaxing. Very relaxed and comfortable, no issues whatsoever.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

CHARMAINE Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 70

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naledistraat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29cbcb507ab7b882ec364f2eac8e1bff62e659c3f0296b6b5915cf2e449f0903bf136b272243024a12f9978483fa73490ef6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 70 5 1 5 Naledi Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.424301406405 30.100194066379

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011