Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Cherry House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Shonay S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shonay S

Pleasant stay.

We had a very pleasant stay. The host was very accommodating and friendly. Everything was clean and it had everything we needed.

Bernard E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernard E

Great.

Great, very enjoyable.

Marco E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marco E

Home from home.

Very comfortable and the host was very friendly and helpful.

Jolandie V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandie V

Puik, sal weer kom kuier.

Dit was 'n heerlike plek met genoeg spasie en geriewe om ons tyd gemaklik te maak.

Marijke W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marijke W

George was lekker om weer te sien my geboorte dorp.

Plek netjies en lekker ruim. Kom lekker buite onder groot boom sit en afkoel. Was 'n warm dag toe ons daar was.

Charmaine V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Vriendelik ontvang!

Baie netjiese eenheid. Dit was bitter koud met my aankoms en daar was tot 'n gasverwarmer voorsien. Heerlike koffie en beskuit. Ek het baie tuis gevoel.

Cherry House se terugvoer

Hallo Charmaine
Dankie vir jou resensie. Ons is bly jy het gemaklik gebly, en sien daarna uit om jou weer te huisves.

Cherry House
Aletta E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta E

Charming

Baie lekker gebly, plek is skoon en netjies en het ook nie loadshedding nie, so dis 'n plus. Baie smaakvol en gemaklik gemeubileer. Ons het baie lekker gebly en sal weer van hulle gebruik maak.

Cherry House se terugvoer

Dankie vir jou resensie, Aletta. Ons is bly dat julle lekker gebly het, en sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Cherry House
Cameron P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron P

Baie gemaklik en ruim.

Die ontvangs was aangenaam en die eenheid is baie goed toegerus, ruim en skoon. Genoeg plek om gemaklik 4 te slaap.

Annie S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie S

Baie vriendelik ontvang in die reën. Dankie!

Heerlike ruim plekkie, pragtig. Ons het heerlik daar gekuier en lekker geslaap!

Maryna K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna K

Dit is 'n lekker plek en baie goed geleë.

Die verblyf was lekker gewees en dis goed geleë ook. Baie rustig ook.

Cherry House se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering, Maryna.
Hoop om julle gou weer te sien.

Cherry House
Joan A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan A

Aangenaam, gerieflik.

Mooi kontemporêre dekor met gerief daarby. Sal graag weer besoek.

Cherry House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoering, Joan.
Hoop om julle gou weer te sien.

Cherry House
Alfred C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred C

Rustig, natuurskoon-omgewing, vriendelik.

Ontvangs was uitstekend, woonplek netjies en waarde vir geld.

Cherry House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Alfred! Kom kuier gerus weer!

Cherry House
Beaulah D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beaulah D

Vriendelik, gasvry en pragtig.

Stylvolle dekor, skoon, netjies en presies wat ons nodig gehad het om te oornag. Die eenheid is pragtig en perfek vir ons gesin. Die WiFi was 'n wenner vir die tieners.

Cherry House se terugvoer

Baie dankie vir die lieflike resensie Beaulah, kom kuier gerus weer.

Cherry House
Lynette H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette H

Dit is n baie mooi, veilig en netjies.

Sal dit aanbeveel vir almal. Ek sal weer van hulle gebruik maak. Baie vreindelike en aangename ontvangs gewees.

Cherry House se terugvoer

Thank you Lynette. Hope you and the family are doing well.

Cherry House
Elmarie W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Fantasties-lekker.

Cherry House is 'n pragtige gemaklike eenheid om in te bly, het 100% aan ons behoeftes voorsien. Sien julle beslis weer.

Cherry House se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Elmarie. Sien julle hopenlik gou weer.

Cherry House
Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 4, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dcdedf88fb592293bae95c219ed4fa930d51c4dd43f7fc1efedab40e7ed47ac0a55217515b7f75dd2d0a402bbd9da0c7b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 4 Cherry Avenue Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.948753699916 22.442366898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang