Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Shonay S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Pleasant stay. We had a very pleasant stay. The host was very accommodating and friendly. Everything was clean and it had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernard E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Great. Great, very enjoyable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Home from home. Very comfortable and the host was very friendly and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Puik, sal weer kom kuier. Dit was 'n heerlike plek met genoeg spasie en geriewe om ons tyd gemaklik te maak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marijke W
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

George was lekker om weer te sien my geboorte dorp. Plek netjies en lekker ruim. Kom lekker buite onder groot boom sit en afkoel. Was 'n warm dag toe ons daar was.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Charmaine V
1 nag
5.0
Jul 2023

Vriendelik ontvang! Baie netjiese eenheid. Dit was bitter koud met my aankoms en daar was tot 'n gasverwarmer voorsien. Heerlike koffie en beskuit. Ek het baie tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Cherry House
Hallo Charmaine Dankie vir jou resensie. Ons is bly jy het gemaklik gebly, en sien daarna uit om jou weer te huisves.

Aletta E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Charming Baie lekker gebly, plek is skoon en netjies en het ook nie loadshedding nie, so dis 'n plus. Baie smaakvol en gemaklik gemeubileer. Ons het baie lekker gebly en sal weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Cherry House
Dankie vir jou resensie, Aletta. Ons is bly dat julle lekker gebly het, en sien daarna uit om julle weer te ontvang.

Cameron P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Baie gemaklik en ruim. Die ontvangs was aangenaam en die eenheid is baie goed toegerus, ruim en skoon. Genoeg plek om gemaklik 4 te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Baie vriendelik ontvang in die reën. Dankie! Heerlike ruim plekkie, pragtig. Ons het heerlik daar gekuier en lekker geslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryna K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Dit is 'n lekker plek en baie goed geleë. Die verblyf was lekker gewees en dis goed geleë ook. Baie rustig ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Shawn
Cherry House
Baie dankie vir die terugvoering, Maryna. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Shawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 260
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 260
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cherry-laan 4, Heatherlands, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2dcdedf88fb592293bae95c219ed4fa930d51c4dd43f7fc1efedab40e7ed47ac0a55217515b7f75dd2d0a402bbd9da0c7b6d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 260 per nag, vir 4 mense 15 5 1 5 4 Cherry Avenue Heatherlands 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.948753699916 22.442366898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang