Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 77 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Ruan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjiese verblyf. Baie vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ideale oornagverblyf! Baie dankie vir 'n skoon en netjiese eenheid. Baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies en veilig kan beslis aanbeveel. Baie aangename oorslaap daar gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was baie lekker. Baie lekker geslaap, maar nie warm water gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Birgitte D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie veilig en vriendelik! Rustige omgewing en naby trou-bestemmings, Clarens. Baie lekker verblyf, vriendelik en veilig! Ons het baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie geniet en waarde vir geld, ten alle tye gehad wat benodig was. Motorhek sou goed gewees het vir gerieflikheid, maar verder geen probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Evodia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Nice, clean and fresh. It was nice, but the thing is there were no TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lou G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Great spot! Host was welcoming. Cottage was comfortable in a beautiful little garden and very private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul S
1 nag
5.0
Sep 2023

Rustige plattelandse verblyf! Cherry House is baie goed toegerus. Die wooneenheid gee 'n antieke gevoel en vat jou jare terug in herinneringe. Die eienaar het ongelooflik moeite gedoen om alles so gerieflik as moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Heeltemal tevrede. Baie netjes, alles wat mens nodig het, is daar, kwaliteit beddegoed, lekker gebly. Sal weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heynsstraat 58, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81021fed965acfbffcd0a03a955db02cb9119428dded49633bb86d0721d57f0f1355ba311b8b9ed344db7fa2139ef5be17c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 58 Heyns Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.620013053256 28.215332471632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang