Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Theresa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

A recommended stay in Fouriesburg! Perfect. Danie was a great host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esther-marie Z
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustig, veilig en mooi. Was rustig, veilig en mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Super impressed. The owners are very accommodating and went over and above what we expected. They helped us in two different situations that arose and we are very appreciative to them.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Skoon, netjiese verblyf. Baie vriendelike ontvangs gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanri C
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ideale oornagverblyf! Baie dankie vir 'n skoon en netjiese eenheid. Baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Retha C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Netjies en veilig kan beslis aanbeveel. Baie aangename oorslaap daar gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rudy G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Dit was baie lekker. Baie lekker geslaap, maar nie warm water gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Birgitte D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie veilig en vriendelik! Rustige omgewing en naby trou-bestemmings, Clarens. Baie lekker verblyf, vriendelik en veilig! Ons het baie lekker gekuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie G
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Baie geniet en waarde vir geld, ten alle tye gehad wat benodig was. Motorhek sou goed gewees het vir gerieflikheid, maar verder geen probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Evodia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Nice, clean and fresh. It was nice, but the thing is there were no TV.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heynsstraat 58, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81021fed965acfbffcd0a03a955db02cb9119428dded49633bb86d0721d57f0f1355ba311b8b9ed344db7fa2139ef5be17c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 58 Heyns Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.620013053256 28.215332471632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang