Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 77

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 77 resensies vir Cherry House
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ruan W - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruan W

Skoon, netjiese verblyf.

Baie vriendelike ontvangs gehad.

Hanri C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri C

Ideale oornagverblyf!

Baie dankie vir 'n skoon en netjiese eenheid. Baie mooi!

Retha C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha C

Netjies en veilig kan beslis aanbeveel.

Baie aangename oorslaap daar gehad.

Rudy G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudy G

Dit was baie lekker.

Baie lekker geslaap, maar nie warm water gehad nie.

Birgitte D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Birgitte D

Baie veilig en vriendelik! Rustige omgewing en naby trou-bestemmings, Clarens.

Baie lekker verblyf, vriendelik en veilig! Ons het baie lekker gekuier!

Hennie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie G

Baie geniet en waarde vir geld, ten alle tye gehad wat benodig was.

Motorhek sou goed gewees het vir gerieflikheid, maar verder geen probleem nie.

Evodia M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Evodia M

Nice, clean and fresh.

It was nice, but the thing is there were no TV.

Lou G - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lou G

Great spot!

Host was welcoming. Cottage was comfortable in a beautiful little garden and very private.

Paul S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Rustige plattelandse verblyf!

Cherry House is baie goed toegerus. Die wooneenheid gee 'n antieke gevoel en vat jou jare terug in herinneringe. Die eienaar het ongelooflik moeite gedoen om alles so gerieflik as moontlik te maak.

Liza R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza R

Heeltemal tevrede.

Baie netjes, alles wat mens nodig het, is daar, kwaliteit beddegoed, lekker gebly. Sal weer daar oorbly.

Frans V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans V

Alles soos adverteer. Dankie vir die moeite met die braaier.

Hartelik ontvang met ons aanskoms. Baie lekker geslaap. Netjiese badkamer. Warm en skoon beddegoed.

Gerardt W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerardt W

Goed.

Goed, netjies en diens is goed.

Andrey J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrey J

Vriendelik en huislik.

Baie goeie diens. Als baie mooi uitgesit. Netjies!

Ida H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ida H

Baie oulike kothuis en gastekamers. Alles was netjies en skoon en die uitsig vanaf die stoep was besonders.

Ongelukkig het beurtkrag (buite die gastehuis se beheer) 'n invloed op enige vakansie. Daar was gas beskikbaar, maar die bottel was leeg? Die gasstofie het nie gewerk nie. Daar was ongelukkig ook 'n watertekort (buite die gastehuis se beheer), maar het veroorsaak dat die oorslaap nie 100% was nie.

Kgalalelo K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgalalelo K

We had a wonderful time. The cabin had more necessities thnt we never thought we could bring along. It was cosy and mind-refreshing and I liked the morning breeze outside.

The owner was welcoming.

Ileen D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ileen D

Heerlik!

Akkommodasie het ons verwagtinge oortref. Vir seker baie goeie waarde vir geld.

Jamey D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jamey D

Baie oulike gemaklike plek.

Baie lekker gebly. Die plek is groot genoeg vir twee mense vir 'n nag se oorbly. Vriendelike diens.

Gertryda Magdelena C - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gertryda Magdelena C

Baie gasvry verblyf, vriendlike eienaar, behulpsaam en is baie netjies en skoon.

Baie gasvry verblyf en 'n baie vriendlike en behulpsame eienaar. Die plekkie is baie netjies en skoon. Het baie lekker gebly en die dorp self is ook n baie vriendlike en gesellige dorpie.

Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Bennie G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bennie G

Soos bo.

Baie vriendelik ontvang en netjiese tuin en blyplek. Ons was baie tevrede.

Maritza V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Maritza V

Veilig, skoon en netjies.

Cherry Huis - lavender cabin , is heel geskik vir 'n paartjie. Warm water in stort kan na gekyk word, bly lou warm.

Anonieme gas - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Eldi V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eldi V

Wonderlike uitsigte en perfekte wegkoms van die stad af.

Verblyf was netjies en gemaklik. Perfekte oornagverblyf gewees op ons toer.

Hannetjie K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie K

Soos altyd, Elsa en Danie is baie vriendelik. Ontvang ons altyd goed en is baie behulpsaam.

Plekkies is altyd baie netjies, kraakvars linne en handdoeke. Altyd 'n plesier om daar oor te bly.

Mariette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette D

Heerlik, rustig en met die mooiste omgewing.

Rustige, stil atmosfeer. TV is glad nie gemis nie. Baie bedagsame gasheer. The Shack is ideaal vir 5 gaste, baie netjies en al die geriewe is byderhand.

Andrew R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew R

Lovely warm welcome. Nice, clean rooms and lovely, well kept gardens.

We enjoyed our stay and owners made us feel welcome. Sat in the garden. Really value for money.

Marianne J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne J

Mooi uitsig, stil en rustig. Mooi versier en goed toegerus.

Die eienaar moet gaan oplees oor waar die Kersiefees nou gehou word en oor Sandstone Estates met die stoomtreine en ander besienswaardighede.

Anine S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anine S

Perfek vir een nag oornag.

Baie lekker, rustige atmosfeer waar Cherry House geleë is.

Niel T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niel T

Rustig en lekker atmosfeer.

Netjiese en rustige plekkie. Ons het as gesin 2 aande in die Shack oornag. Alles wat benodig word vir 'n paar aande se verblyf. Eienaar was baie vriendlik en bedagsaam.

Driekie V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Driekie V

Waarde vir geld. Netjies en baie gerieflik.

Met ons aankoms is ons vriendelik ontvang. Die plekkie was baie netjies en baie mooi en gerieflik. Ons het heerlik geslaap in die skoon beddegoed en mens kan sien dat daar voorsiening gemaak word vir koue nagte. Daar was genoegsame koffie, tee en water. Als wat mens sou nodig hê was beskikbaar. Ons was mal oor hoe die eenheid uitgelê is. Vir die prys wat ons betaal het teenoor ander gastehuise was ons regtig baie tevrede en beïndruk. Elbie en haar man was baie behulpsaam en het ons selfs toegelaat om vroeër in te boek aangesien ons van ver gekom het. Ons kinders het natuurlik die WIFI baie geniet. Toegang tot die eenheid was veilig en baie gerieflik. Ek sal vir seker weer daar gaan bly sou die geleentheid homself voordoen. Ek beveel die gastehuis sterk aan.

Eloise P - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloise P

Baie mooi, netjiese, lekker kuierplekkie in Fouriesburg.

Sal vir seker aanbeveel vir enige een wat Fouriesburg wil besoek. Van die tuin tot die oornaggeriewe is mooi en goed versorg. Ons gasvrou het uit haar pad gegaan om seker te maak ons is gerieflik en het alles wat ons nodig het. Baie dankie Elbie, Elsa en Danie mag julle gastehuis van krag tot krag gaan.

Yolanda C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C

Baie vriendelike mense. Heerlik warm geslaap. Baie netjiese plekkie. Sal beslis weer daar slaap.

Baie oulike plekkie. Ten spyte van die loadshedding wat ons gehad het, het ons heerlik geslaap.

Victor S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor S

Pleasant suprise, value for money.

We stayed overnight on our way across to Lesotho and what a pleasant experience it turned out to be, from the welcoming by the hosts to the accommodation (The Shack), to the dinner at one of the local restaurants, what a real hidden gem this turned out to be, and true value for money. Great communication leading up to the stay and they even arranged for breakfast the next morning and a huge bag of firewood for those cold nights. Really went above and beyond.

Marion B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion B

Top notch.

A heater was all that was missing.

Emma K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma K

Was 'n baie lekker plekkie.

Cherry House se lavender cabin was pragtig, skoon en die naweek was 'n lieflike wegbreek.

Fanie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H

Excellent.

Enjoyed the stay tremendously.

Trizelle B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trizelle B

Wonderlike gesinstyd ekstra spesiaal gemaak deur Cherry House.

Wat 'n wonderlike tyd het ons nie gehad nou onlangs in Fouriesburg nie. Elsa, haar dogter en man het regtig uit hulle pad uit gegaan om ons verblyf ekstra lekker te maak. Dit was vreeslik koud, en daar was meer as genoeg kaggel hout gewees. Verblyf was netjies, silwerskoon en goeie waarde vir geld. Sal Cherry House beslis hoog aanbeveel.

Gerhardt P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardt P

Great mense. Great blyplek. Mooiste uitsig.

Sal weer gaan, Danie was dadelik daar toe ons stop baie vriendelik, plek mooi skoon en all-round great.

Corrie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C

Netjies, vriendelik, voldoen aan al die vereistes.

Baie vriendelike ontvangs. Alles binne en buite wooneenheid het aan ons vereistes voldoen. Daar was braaier met vuurmaakhout en gereedskap reg met aankoms! Vriendelikste mense. Baie oulike en mooi plekkie met pragtige tuin en baie vriendelike hond. Enigste ding waaroor ek effe skaam gevoel het was dat ek ongelooflik bly was dat daar haardroërs in beide kamers was, maar dat daar ongelukkig nie die regte muurprop was om dit te kan gebruik nie. Maar geen probleem vir my, ons ry motorfiets so mens se hare bly tog nie mooi nie. Ek sal enige tyd teruggaan daarheen.

Gerhard L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Fantastiese plek in Fouriesburg, sal definitief weer daar bly!

Ons eie voorbereiding was bietjie swak, dorp maak 18:00 toe. Geen take-aways. Dis so stil en rustig, jy kan jouself hoor dink. Baie mooi area en inwnders op die dorp is baie vriendelik. Cherry house is die beste waarde vir geld met die vriendelikste eienaars.

Ona N - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ona N

Onverbeterlik.

Eienaars is vreeslik vriendelik en behulpsaam. Onverbeterlik.

Cherry House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde. Hoop ons sien julle weer binnekort!

Cherry House
Hannetjie K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie K

Heerlik gerus oor die Ou-/Nuwejaar.

Dankie Elsa en Danie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons kan julle plekkie vir enige iemand aanbeveel. Pragtig, netjies, skoon, kraakvars en rustig. Baie dankie.

Ivan V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan V

Dit was vreeslik lekker.

Ons het vreeslik lekker gebly, Mense is great en baie gasvry. Ek het elke hoekie van ons plekkie ge-love! Daar was net genoeg wat nodig is in enige selfsorgeenheid! En meer. Dit was heel veilig en ek beveel sterk aan om weer daar te bespreek vir ons volgende trip af.

Sello P - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sello P

Excellent.

Good place to relax away from the city noise.

Cherry House se terugvoer

Thank you Sello, it was a pleasure to have you here. You are welcome any time.

Cherry House
Thornton F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thornton F

Dit was rustig en baie ontspannend.

Baie uniek en vrolik met vriendelike diens. Helderkleurige verblyf wat jou gemoed sommer opkikker. Sal beslis in die toekoms weer Cherry House besoek.

Esme V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Baie aangenaam.

Dis 'n pragtige kothuis met die heerlikste atmosfeer. Heerlik stil. Pragtige meubels en beddegoed van hoë kwaliteit! Pragtige tuin.

Anton V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton V

Ons het baie lekker gekuier en lekker ontspan.

Baie behulpsaam, gehelp met addisionele toerusting vir kosmaak. Die eienaar se leefarea was bo ons kamer en is raserig soos hulle beweeg op die houtvloer. Die plek is ideaal vir net 'n paar aande, sal nie voorstel om langer as 3 aande oor te wil slaap nie, net te klein vir dit.

Anso A - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anso A

Overnight stay on our way back from the Western Cape to KwaZulu-Natal.

After an exhausting drive from the Western Cape with a terrible potholed drive on the R26 we stayed the night at Fouriesburg. The cottage had everything we needed for a good nights sleep. We did have issues with hot water and then water pressure but we guessed that was a result of the big thunderstorm as we arrived.

Louis V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Baie vriendelike mense, die verblyf is baie gerieflik, netjies en skoon.

Ek beveel enige iemand aand om daar te oornag. Het regtig geen probleme gehad nie.

Cherry House se terugvoer

Baie dankie Louis. Kom kuier gerus weer

Cherry House
Terry S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Terry S

4th overnight stay on way to Howick.

Elbie was helpful and sorted out arrangements for the evening meal at Plaas Stoep which was decent food. I found the accommodation rather cluttered but others may like the style. Also rather dark inside with uninviting security bar cage around the front entrance which is off the parking area. Not great if you want to sit outside. But given the price, I can't expect too much :).

Jaco V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Vriendelik, plattelandse gasvryheid.

Plattelandse gasvryheid.

Dereck F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dereck F

Awesome. Baie lekker gebly.

Absoluut stunning plek. Love dit. Die eienaars is vriendelik. Gasvryheid is puik.

Cherry House se terugvoer

Dankie vir die mooi woorde. Hopelik sien ons mekaar op die pad vorentoe!

Cherry House
Rita W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita W

Baie gasvrye eienaars. Veilig gevoel en was regtig baie rustig daar. Mooiste tuine.

Sal enige tyd weer daar tuisgaan as ek in daardie omgewing is.

Carina M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Lovely, beautiful and tranquil.

We really enjoyed our stay at Cherry House, it was wonderful and the owners are such lovely people. We felt at home.

Danica E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danica E

Baie lekker rustig!

Dit was so lekker van inteken tot uitteken. Netheid was uit die boonste rakke.

Cherry House se terugvoer

Hallo Danica,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Onthou julle is altyd welkom.

Cherry House
Elize S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize S

Dit was heerlik! Baie dankie.

Ons het baie lekker oorgebly. Vriendelike, gasvrye mense.

Cherry House se terugvoer

Hallo Elize,
Ons hoop om julle gou weer te kan ontvang. Onthou julle is altyd welkom.

Cherry House
Monique D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

An amazing getaway from the craziness of the busy life.

Firstly, the hosts were amazingly friendly and welcoming, they also went above and beyond to provide us with everything we needed or wanted. The area is surrounded by beautiful mountains and just outside of the Meiringskloof Nature Park. The Rosemary Room was top-notch in cleanliness and gave a comforting atmosphere with all the wood and big windows that let in the sun. The perfect "honeymoon" suite.

Cherry House se terugvoer

Hi Monique,
It always such a pleasure to host friendly guest as yourselves. Hope we will see you again.
Remember you are always welcome.

Cherry House
Marleina N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleina N

Baie gerieflike plek.

Ons is baie vriendelik verwelkom en het ons plekkie baie geniet. Baie gerieflike en gemaklike kamer gehad met alles wat mens nodig het en meer in 'n gastehuis.

Cherry House se terugvoer

Hallo Marleina,
Dankie vir die terugvoer. Ons streef daarna om vir elke gas dit lekker te maak sodat mens kan ontspan en lekker afskakel. Hoop ons sien julle weer!

Cherry House
Johan D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie lekker, gasvry en Afrikaans.

Rustig en veilig, kan lekker kuier.

Fanie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie H

Uitstekend!

Gemaklik, skoon, unieke dekor.

Bea D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea D

Lieflik, rustig en baie netjies.

Ons het baie lekker gerus in ons wegbreek by Cherry House. Die kamer waarin ons gewoon het was baie netjies en gerieflik ingerig. Dankie vir ons heerlike kuier!

De Villiers A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
De Villiers A

Stil woonbuurt, rustig.

Die woonstelletjie was knus en netjies.

Hannetjie K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie K

Heerlik gekuier. Lekker ma-dogter-ouma tydjie gehad.

Kan nie wág vir ons Desemberkuiertjie nie. Stil en rustig en net 'n lekker atmosfeer.

Marlene E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene E

Wonderlik!

Heerlike stilte en vrede! Vriendelike en hulpvaardige gasheer en -vrou! Gemaklike atmosfeer en lieflike uitsig!

Hannetjie K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hannetjie K

Awesome, rustig, netjies.

Plekkie is baie mooi, netjies en is beslis 'n aanbeveling vir 'n kuier. Ons was baie vriendelik ontvan, .daai bad het ons uitgeboul. Beautiful. Baie dankie. Sien julle November.

Cherry House se terugvoer

Hi Hannetjie! Baie dankie vir die terugvoer. Ons probeer regtig om dit vir elke kuiergas 'n goeie belewenis te maak.
Ons sien julle binnekort weer en sien uit om julle te ontvang.

Cherry House
Charmaine V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Heerlik!

Baie gasvry netjies skoon rustig. Kan definitief aanbeveel.

Cherry House se terugvoer

Hallo Charmain. Bair dankie vir die terugvoer.
Dis altys lekker om te hoor mense geniet dit by ons. Julle is altyd welkom.

Cherry House
Karin B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karin B

Heerlik!

Die kamer was ruim en skoon, die gasheer is baie vriendelik.

Jeanne S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanne S

Clean quiet super cute little cottage. Friendly hosts.

We had a lovely overnight stay in Lavender Cottage. Attention to detail and cleanliness were superb. Comfortable bed and lovely clean towels and linen. Danie was a great host with interesting stories and information about the area. We would love to visit again.

Wouter V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wouter V

Fantastiese blyplek.

Kwaliteitgeriewe. Heerlike atmosfeer.

Elna B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna B

Baie goeie blyplek.

Ons het baie lekker gebly!

Cherry House se terugvoer

Dankie Elna. Dis so belangrik vir ons dat ons gaste dit geniet en lekker ontspan. Julle is altyd welkom

Cherry House
Nicky D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky D

Net pragtig.

Baie oulike skoon plekkie in die pragtige Oos-Vrystaat- sal definitief aanbeveel.

Cherry House se terugvoer

Hi Nicky, Baie bly dat julle die verblyf by ons geniet het. Mooi bly tot ons julle weer sien.

Cherry House
Maritza D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza D

Lekker rustig weg van die gejaag van die lewe.

Cherry House gee beslis waarde vir geld en sal ons weer sien.

Cherry House se terugvoer

Hi Maritza,
Ons sien uit om julle weer te ontvang. Ons wil regtig he dat almal wat daar bly dit geniet.
Mooi bly.

Cherry House
Lynnette J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynnette J

Netjies, billik en goed geplaas. Sal weer daar bly.

Unieke styl, met skilderye ens. Ou wêreld se sjarme.

Cherry House se terugvoer

Hi Lynnette, Ons is bly as hulle lekker gebly het.
Tot ons mekaar weer sien, mooi Bly

Cherry House
Kobus J - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J

Ongelooflik lekker.

Wat 'n aangename ervaring. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en netjies. Die omgewing is so stil en rustig met 'n baie mooi uitsig. Ek kan niks fout vind nie en sal Cherry House vir almal aanbeveel!

Cherry House se terugvoer

Beste Kobus,

Dit is vir ons so belangrik dat elke gas tuis moet voel by ons, hulle verbly hier geniet en goed kan uitrus. Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit. Julle is ALTYD welkom by ons.

Groete,
Cherry House

Cherry House
Annel V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel V

Heerlike wegbreek-naweek as gesin in die pragtige Oos-Vrystaat!

Ons het heerlik gebly en so lekker gerus! Die fasiliteite was skoon en netjies en alles wat ons nodig kon hê, was in die wooneenheid. Pragtig en met sorg opgemaak en heerlike gemaklike beddens en beddegoed. Lekker braaivleis vuur in die aande en kaggel vir die koue. Elsa en Danie het uit hulle pad gegaan om die verblyf heerlik te maak. Ons sal beslis weer kom kuier!

Louise V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Absoluut fantasties.

Die gasheer en gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het laat bespreek en eers laat opgedaag en niks was 'n probleem nie. Hulle het moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die kamers is uitstekend toegerus, alles was van die beste kwaliteit en gehalte, van die koppies reg deur tot die handdoeke, beddens, beddegoed. Daar was tot melk in die yskas en koekies saam met die koffie. Ons sal beslis weer hier kom kuier.

Cherry House se terugvoer

Goeie dag Louise,

Baie dankie vir die mooi woorde. Ons mik daarna dat almal 'n spesiale tyd sal beleef by ons. Julle is altyd welkom.

Tot weersiens

Cherry House
Tina C - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tina C

Beste wegbreek in jare!

Het so lekker gebly, is nog beter as wat ek verwag het dit sou wees. Baie gasvry.

Cherry House se terugvoer

Baie dankie vor die positiewe terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang!

Cherry House
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heynsstraat 58, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81021fed965acfbffcd0a03a955db02cb9119428dded49633bb86d0721d57f0f1355ba311b8b9ed344db7fa2139ef5be17c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 77 5 1 5 58 Heyns Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.620013053256 28.215332471632

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang