Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cherry Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 41 resensies vir Cherry Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Karin B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin B

It was probably the most comfortable home away from home lodge we have stayed at.

Comfortable stay in a clean room with all the necessities from WiFi to smart TV, kettle, coffee, fridge, and basic kitchen utensils. Lovely outdoor facilities with a boma firepit and also an onsite restaurant with delicious food on the menu. The host is a gem and invited me to join in her morning personal trainer routine.

Barney V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barney V

Voortreflik.

My verblyf was ongelukkig net slaap. Sal graag volgende keer 'n paar dae wil spandeer en die omgewing te geniet. Baie dankie.

Leon P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P

Great value.

This tranquil venue is great value for money and the hospitality great. Highly recommended.

Cherry Lodge se terugvoer

Hello Leon,
Thank you so much for the great review and recommendation!! loved having you here! see you next time

Cherry Lodge
Tania P - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania P

Baie netjies en gerieflik.

Goed georganiseerde instansie, baie netjies en gerieflik.

Matimba Eugene M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matimba Eugene M

We enjoyed our stay.

The service was 10/10.

Stephnie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephnie L

Gerieflik, als in een.

Ons het 'n plek gesoek naby Kyalami, wat naby als is en als by een plek gekry.

Cherry Lodge se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give us a review, hope you are enjoying your course and good luck with the exams!!
regards,
Andrea

Cherry Lodge
Mariana B - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana B

Gerieflik en netjies.

Die eenheid was netjies en skoon. Het aan al ons behoeftes voorsien. Sal beslis weer daar slaap.

Cherry Lodge se terugvoer

Thank you so much for your review.
It was lovely having you guys over here!

Cherry Lodge
Heinrich V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich V

Gemaklik.

Baie lekker om daar te bly. Pad 'n bietjie sleg, maar nie te erg nie. Sal weer daar gaan bly.

Cherry Lodge se terugvoer

Thank you for taking the time to let us know how your stay was. Soon the road noise will stop, as they are busy diverting the road away from our property.

Cherry Lodge
Chamaine J - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chamaine J

Uitstekend, gasvry en vreeslik gerieflik!

Uitstekend, vriendelike diens! Baie mooi skoon en netjies! Gerieflik geleë tussen Jhb en Pretoria, alhoewel dit net bietjie moeilik sal wees om te vind as jy nie 'n GPS of toegang tot Google Maps het nie! Verder was alles puik!

Herman V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Great atmosphere, peaceful, friendly service.

Great and peaceful atmosphere.

Samil P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samil P

Fair lodging.

Small unit. Clean and tidy. And close to amenities. The unit I stayed in (Main 2) could use some attention: bed and pillows could do with a change; the blinds in the bathroom didn't work (or work properly), and the windows were hard to close; one window couldn't close and had to remain open (which brought in some bugs). Early check out at 9am isn't that nice, either.

Johannes T - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes T

Reception.

For the two days I had been there, there was no one at reception. I had to call every time I needed assistance from reception.

Cherry Lodge se terugvoer

Hello Johannes, so sorry as we occupy the reception for check in only as we have self-catering units.
We have an entertainment area which is where guests normally come for drinks, sports, or to just relax.
The server was down and for that reason, I could not load your access code to the gate. Sorry for this hassle to open the gate via phoning me.

Hope to see you again regards Andrea

Cherry Lodge
Yolandé L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandé L

Lieflike lodge met goeie ligging t.o.v. KEP.

Presies wat ons nodig gehad het vir die week se skou by KEP.

Madelein M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Madelein M

Mooi plek maar verwaarloos - kort aandag.

Die eienaar was baie vriendelik, en die plek self is baie mooi. Maar ons het vir 2 aande geboek en slegs vir een gebly. Was nie baie beïndruk met die algemene toestand van die kamer nie. Alhoewel netjies, het die mat in die kamer vuil vertoon. Daar was ook blare en ander vuilgoed op die mat - asof die kamer nie ordentlik skoongemaak is nie, en die matte baie lanklaas gewas is. Kamer ruik bedompig en nie vars nie. Beddegoed lyk oud en nie vars / skoon nie, en laken was geskeur aan die kant (groot winkelhaak skeur). DStv het nie gewerk nie, en geen ander kanale was beskikbaar nie, self nie eers gewone E-tv of kanale 1,2 of 3 nie. Bedlampie het nie gewerk nie. Alhoewel daar geadverteer word dat etes beskikbaar is op versoek, is ons ingelig dat dit nie 'n opsie is nie, en is aanduidings gegee na die naaste winkelsentrum vir etes. Het gesukkel om in en uit die hek te gaan, en is eers later (na heelwat oproepe en lank wag voor die hek) 'n Whatsapp gestuur wat ons ingelig het wat die hek se "belkode" is. Badkamer kan doen met 'n kassie of twee vir pakplek en en miskien 'n hak of twee meer. Die algemene gevoel is dat die plek opgradering benodig. Alhoewel die eienaar die DStv probleem probeer uitsorteer het, kon dit nie reg nie, en is die opsie voorgestel dat ons na 'n ander kamer moet skuif (+- 20h00 die aand). Ons was nie lus om nou weer alles in te pak en weer te skuif nie, en het maar daar gebly. Die volgende oggend het ons alles ingepak en gegaan, alhoewel ons vir nog 'n aand bespreek het. Die eienaar het later die middag geskakel en gese dat die DStv nou sal reg wees - maar ja, toe is ons lankal uit. Ek sal voorstel dat die persoon wat die besprekings hanteer sorg dat alles skoon, heel en in werkende toestand is voor mense inboek, dit was regtig ongemaklik om in nagklere daar te sit (terwyl ons aandete eet) en die mense van die plek in die kamer te hê terwyl hulle probeer om die DStv uit te sorteer. Nie baie professioneel nie! Nee wat, jammer, maar ek dink daar is beter plekke om by te oornag.

Sylvester Lee R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvester Lee R

Peaceful country escape.

Salt of the earth owners, friendly, warm, and welcoming. Excellent self-catering accommodation (fully stocked with all necessities) for a fraction of the cost! Will definitely stay there again.

Laudia D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laudia D

Baie rustig en gasvry. Baie dankie!

Sien sterre.

Yvonne B - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Ongelooflike plekkie!

Baie vriendelike staf, plekkie is baie mooi en netjies. Pragtige rustige, veilige omgewing. Sal beslis weer daar bly!

Ich T - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ich T

Perfecte lodge, perfecte ligging, zeer vriendelijke eigenaren.

Wij zijn bijna een week in de Cherry Lodge geweest en hebben genoten van de gastvrijheid van Andrea en Alex. We hebben er ook meegegeten en het was heerlijk. Ook waren ze zeer bezorgd om ons nadat we een ongeval hadden. Zorgen voor medicijnen en haalden booodschapper. We voelden ons thuis!

Izak V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Goeie waarde vir geld en baie netjies.

Baie lekker gebly, baie gasvry en goeie diens. Kry 'n gevoel van veiligheid en dis verbasend stil. Sal weer daar bly!

Samil P - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samil P

A fair stay at a fair price.

Host was very friendly and we had a comfortable stay.

Anonieme gas - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Hein J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein J

Goed genoeg met bedenkinge.

Dit is perde wêreld dié, so jy moet tevrede wees met die basics. Met my aankoms het die ontvangsdame nie professioneel voorgekom nie. Selfs die volgende oggend met my vertrek, het dieselfde dame weer onprofessioneel voorgekom. Dit het my nie beïndruk nie, maar ek het al erger gesien. Die kamer was basies, maar tog skoon en netjies.

Jan N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Baie aangename eregaste en verblyf was goed toegerus en skoon gewees.

Dit was baie lekker en aangenaam die personeel was baie vriendelik. Die kamer was goed ingerig en skoon. Ons is baie tevrede.

Lynette S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette S

Baie lekker, dankie!

Veilig, skoon, gerieflik en puik kliëntediens en baie naby aan Kyalami en Mall of Africa!

Debbie D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie D

Gerieflik.

Alhoewel ons meeste van die tyd by die "indoor hockey" was, het ons heerlik gebly. Andrea was baie vriendelik en behulpsaam.

Alta D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta D

Heerlik!

Dit is 'n heerlike oornagplek en die mense is ongelooflik vriendelik en hulpvaardig. Jammer ons kon nie langer bly nie!

Marle P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marle P

Pragtige en netjiese kamers.

Vriendelike diens en kamers is baie netjies. Sal beslis weer daar gaan bly!

Lilliane V - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lilliane V

Kon nie beter!

Ons was klomp vriende wat die dag by Kyalami deurgebring het. Baie lekker gekuier met alles wat ons nodig gehad het. Ons was daar met motorfietse en het dus lig gepak. Sal weer daar bly as ons in die omgewing moet oorbly. Hierdie is goeie waarde vir geld. Dit is skoon, vriendelike en goeie diens met gemoedsrus as gevolg van die sekuriteit by die lodge. Ek sal dit weer gebruik.

Joseph S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph S

Baie aangenaam en ontspannend, sal beslis weer hier bly.

Ons het hier oornag saam met vriende en twee tieners. Baie goed geleë in relatiewe stil area. Ons sal beslis weer hier oorbly en sal ook Cherry Lodge aanbeveel vir enigiemand wat in hierdie deel van Gauteng wil bly.

Marié V - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marié V

Was vriendelik ontvang en het die verblyf geniet.

Die gasvrou was baie tegemoetkomend wat die uitkloktyd betref.

Renee V - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Waarde vir geld.

Baie tevrede gewees.

Santie S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie S

Die "cherry" op die koek!

Cherry Country Lodge was ons redding na 'n lang dag se trek.

Nico O - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico O

Lekker!

Baie dankie vir die vriendelike diens. Ek gaan sommer vir die week weer daar bespreek.

Kyla L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyla L

Fantasties!

Ons het die tydjie by julle vreeslik geniet, net jammer dit was te vinnig verby. Alles wat mens benodig, het julle!

Theo T - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo T

Het my verwagting oortref omdat dit perfek was vir die doeleindes wat ek benodig het.

Die kamer is ruim en die badkamer is baie modern en netjies. Alhoewel ek dit nie verwag het nie was daar 'n klein kombuisgedeelte wat voldoende toegerus was om eenvoudige maaltye te berei. Die atmosfeer is baie rustig en gedurende die nag is dit heerlik stil.

Charles K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Charles K

Moes vir mediese redes van KZN na Gauteng se Sunninghill hospitaal gaan.

Kamer was gemaklik en groot met al die noodsaaklike kombuisgeriewe. Moes a.g.v. mediese toetse langer as oorspronklike bespreking bly en die eienaar het ons verblyf op kort kennisgewing met 2 dae verleng. Dankbaar.

Samantha V - Aug 2012
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha V

Friendly Hostess, excellent breakfast, some rooms too noisy, quite rooms avail on request.

Very central location, great accommodation for business purposes. Hostess efficient and accommodating. "The Stables" by the road are beautifully laid out but quite noisy from traffic. Upon our request for a quieter accommodation, we were moved to more suitable rooms and had a most pleasant stay. The omelet for breakfast was very tasty. They serve wholesome food.

Robert R - Mrt 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert R

Wonderful

Cherry World Lodge was beautiful the owners were very good and I must say very kind. We arrived very late on Friday night and they awaited our arrival. The place its selfr was beautiful, very peaceful, clean and tidy overall a lovely time was had by all

Anisha M - Jul 2011
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anisha M

It was a great experience for us.

It was a great experience for us, and we had a good time.

Suzette R - Jun 2011
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette R

The staff were friendly and helpfull

The setup is neat and comfortable as well as affordable.

Tshetlho R - Nov 2011
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshetlho R

I lked the lodge very much

It was also near my destination.

Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Vanaf R790
R790 R711
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 64 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 56, Kyalami, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9fb76a4ea4d0d66e3bd93e8e14becbce562af27b6afae641b5de3c5234fa25abf1ac781f5a12b2f5affcfd41eb5db7c868b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R711 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 56 Pine Road Kyalami 1685 Gauteng 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -25.988480125754 28.054296970367

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang