Cherry On Top Self Catering Establishment
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Sanette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Christine V - Mei 2024
Algehele gradering
Goeie ervaring, lekker gebly!
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie Christine, ons waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer!
Sidney R - Apr 2024
Algehele gradering
Business trip.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Thank you, Sidney. My apologies for not meeting you in person. I look forward to your next booking.
Hannes S - Des 2023
Algehele gradering
Lekker oorgeslaap.
Schalk K - Mrt 2023
Algehele gradering
Het twee nagte daar geslaap en is dit is in 'n baie rustige omgewing.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Dankie Schalk, kom gerus weer.
Schalk K - Mei 2022
Algehele gradering
Slegs oornag, maar baie lekker en rustig.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie, kom gerus weer.
Jp V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goeie ervaring en vriendelike mense.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie! Kom gerus weer!
Liezel D - Mrt 2021
Algehele gradering
Oornag in Potch vir sportbyeenkoms.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie waardeer.
Anita C - Des 2021
Algehele gradering
Die plek is mooi skoon, ons het geen probleme ondervind nie.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Dankie! Kom gerus weer!
Medori J - Feb 2020
Algehele gradering
Home away from home.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Medori en so jammer ek kon julle nie persoonlik ontvang nie. Ek hoop dat ek dit volgende keer sal kan doen!
Ilse M - Des 2020
Algehele gradering
Sufficient.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Good day Ilse,
We do not advertise Wi-Fi at the Cherry on Top Central establishment where we needed to accommodate you. The other establishment where you booked originally does have free Wi-Fi but there was no space for your truck.
We do not supply shower gel anymore because of hygiene purposes and prefer guests bring their own. We will check the notes on this though
Graham W - Des 2019
Algehele gradering
Perfect.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Thank you so much :)
Nico M - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
William V - Feb 2019
Algehele gradering
Had the necessary stuff to stay over for a night or two.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Het die nodige dinge gehad om oor te bly vir 'n nag of twee.
Nie 'n plek om vir 'n lang tydperk te bly nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Thank you for your reply, William. Most guests stay over for only a few nights but we also have guests that stayed over for longer periods with good response. We would love to accommodate you in future.
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Thomas D - Feb 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld. Gerieflik ingerig.
Christine V - Mei 2018
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Dankie, kom gerus weer.
George G - Jan 2017
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie, George, ons hoop om jou gou weer te sien!
Annel Z - Mrt 2017
Algehele gradering
Netjies, skoon en definitief 'n gevoel van tuis.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie! Dit is so lekker om sulke kommentaar te hoor! Kom gerus weer.
Chrisna V - Mei 2017
Algehele gradering
Bevredigend.
Drikus L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie vir jou kommentaar en kompliment Drikus,'n mens doen die beste wat jy kan met parkering maar ek verstaan dat dit dalk in sekere gevalle effens knap kan wees. Sien julle volgende keer.
Kenny V - Feb 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en maklik om te kry.
Francois G - Jul 2016
Algehele gradering
Dit was baie huislik.
Salma S - Jan 2016
Algehele gradering
Dit was baie lekker en rustig.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie dat julle die tyd neem om die verslaggie in te dien! Ons sien julle weer!
Elmarie D - Feb 2016
Algehele gradering
Uitstekend. Net bietjie ver van die universiteit.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Universiteit is darem net so +- 7km van die gastehuis, nader aan die universiteit raak ook nogals duur en nie altyd so stil in daardie omgewing nie , maar dankie, kom gerus weer, dis lekker om van julle te hoor.
Sw S - Jan 2016
Algehele gradering
Baie netjies en huislik.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Baie dankie groot waardering!
Hendrik P - Mrt 2016
Algehele gradering
Sal weer gebruik in die toekoms.
Ivan A - Sep 2015
Algehele gradering
Exceptional stay, we really enjoyed it.
Judy P - Nov 2015
Algehele gradering
This is a lovely establishment, very clean and well equipped and secure, also good value for money.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Thank you for taking the time to do the review - I wish people can just be more considerate to other guests.
I am sorry about that, we always ask guests to be quiet late at night
Franco H - Aug 2015
Algehele gradering
Was vir my seun se troue in Potch, sal weer daar bly.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Dankie vir die terugvoer, ons sal beslis daarna kyk. Ons vra maar altyd dat gaste tydens hulle verblyf noem as enige iets nie 100% is nie, sodat ons dadelik daaraan aandag kan gee!
Aubrey D - Jan 2014
Algehele gradering
Verblyf was uitstekend!
Paulette K - Okt 2014
Algehele gradering
Baie oulike plekke om te oornag.
Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer
Dankie vir die terugvoer- ons het wel notifikasies in die eenhede wat vra dat gaste hulle "bure" moet konsidereer maar nie almal doen nie, om alles klankdig te kry gaan net eenvoudig te veel kos- ons is 'n 3-ster gradering- ekwivalent selfsorg fasiliteit
Lood K - Sep 2013
Algehele gradering
Uitstekend!
Sonja D - Des 2013
Algehele gradering
Goed!
Nic R - Sep 2013
Algehele gradering
Die verblyf was skoon en netjies.
- Kapasiteit: 34 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kockstraat 182, Potchefstroom, 2531, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang