Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry On Top Self Catering Establishment

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 34 resensies vir Cherry On Top Self Catering Establishment
Netheid
4.6/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5
Christine V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V

Goeie ervaring, lekker gebly!

Ons wou naby aan Girls High gewees het, so die ligging was perfek. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het in die plekkie.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie Christine, ons waardeer jou terugvoer. Kom gerus weer!

Cherry On Top Self Catering Establishment
Sidney R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sidney R

Business trip.

We had a great stay and will stay here again.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Thank you, Sidney. My apologies for not meeting you in person. I look forward to your next booking.

Cherry On Top Self Catering Establishment
Hannes S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes S

Lekker oorgeslaap.

Baie lekker oorslaap plekkie. Die plekkie is goed ingerig en het alles wat 'n mens moontlik nodig sal hê en nog meer. Baie lekker naby aan die liggie fees.

Schalk K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk K

Het twee nagte daar geslaap en is dit is in 'n baie rustige omgewing.

Dit is my tweede keer wat ek daar bly en die gesinseenheid is baie lekker. Baie rustige naweek daar deurgebring.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Dankie Schalk, kom gerus weer.

Cherry On Top Self Catering Establishment
Schalk K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk K

Slegs oornag, maar baie lekker en rustig.

Het slegs oornag, maar sal weer daar tuisgaan.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie, kom gerus weer.

Cherry On Top Self Catering Establishment
Jp V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp V

Baie goeie ervaring en vriendelike mense.

Lekker plek, veral vir ons atlete wat tydens NWU se top 30 daar moet wees.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie! Kom gerus weer!

Cherry On Top Self Catering Establishment
Liezel D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel D

Oornag in Potch vir sportbyeenkoms.

Cherry on Top is baie gerieflik baie skoon en netjies. Net die regte plek om heerlik te oornag.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie waardeer.

Cherry On Top Self Catering Establishment
Anita C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita C

Die plek is mooi skoon, ons het geen probleme ondervind nie.

Die plek het 'n pragtige tuin.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Dankie! Kom gerus weer!

Cherry On Top Self Catering Establishment
Medori J - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Medori J

Home away from home.

Baie netjies en gerieflik vir almal gewees. Sal enige tyd weer daar bly.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer Medori en so jammer ek kon julle nie persoonlik ontvang nie. Ek hoop dat ek dit volgende keer sal kan doen!

Cherry On Top Self Catering Establishment
Ilse M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ilse M

Sufficient.

Unfortunately no Wi-Fi and no soap.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Good day Ilse,
We do not advertise Wi-Fi at the Cherry on Top Central establishment where we needed to accommodate you. The other establishment where you booked originally does have free Wi-Fi but there was no space for your truck.
We do not supply shower gel anymore because of hygiene purposes and prefer guests bring their own. We will check the notes on this though

Cherry On Top Self Catering Establishment
Graham W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Graham W

Perfect.

Perfect accommodation. Thanks.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Thank you so much :)

Cherry On Top Self Catering Establishment
Nico M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Baie gerieflik.

Vriendelike personeel, gerieflike ligging, goeie sekuriteit.

William V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
William V

Had the necessary stuff to stay over for a night or two.

Not a place to stay for a long period of time.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Het die nodige dinge gehad om oor te bly vir 'n nag of twee.

Nie 'n plek om vir 'n lang tydperk te bly nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Thank you for your reply, William. Most guests stay over for only a few nights but we also have guests that stayed over for longer periods with good response. We would love to accommodate you in future.

Cherry On Top Self Catering Establishment
Anonieme gas - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Thomas D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas D

Goeie waarde vir geld. Gerieflik ingerig.

Ek kan Cherry on top met vrymoedigheid aanbeveel.

Christine V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine V

Beslis die moeite werd.

Rustig en netjies. Sal beslis weer besoek.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Dankie, kom gerus weer.

Cherry On Top Self Catering Establishment
George G - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George G

Goeie waarde vir geld.

Plek was baie netjies. Vertrekke is ruim. Kombuis goed toegerus. Mooi tuin om in te ontspan.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie, George, ons hoop om jou gou weer te sien!

Cherry On Top Self Catering Establishment
Annel Z - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annel Z

Netjies, skoon en definitief 'n gevoel van tuis.

Cherry on Top - julle verblyf is definitief van hoogstaande gehalte! Baie dankie vir 'n netjiese, skoon woning met van die beste kwaliteit linne, handdoeke en breekware waarin ons kon oornag met 'n geruste hart. Nog 'n spesiale dankie aan genoegsame muurproppe asook gratis WiFi, dit was die Cherry on Top. Julle is voorwaar TOPS!

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie! Dit is so lekker om sulke kommentaar te hoor! Kom gerus weer.

Cherry On Top Self Catering Establishment
Chrisna V - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisna V

Bevredigend.

Veilige, netjiese, goedkoop verblyf vir vier of meer mense.

Drikus L - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Drikus L

Baie aangenaam.

Dit is baie skoon en netjies, die parkering is net bietjie klein en as jy 'n groot voertuig het moet jy in tru-rat uitry.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie vir jou kommentaar en kompliment Drikus,'n mens doen die beste wat jy kan met parkering maar ek verstaan dat dit dalk in sekere gevalle effens knap kan wees. Sien julle volgende keer.

Cherry On Top Self Catering Establishment
Kenny V - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kenny V

Baie gerieflik en maklik om te kry.

Sien sterre.

Francois G - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois G

Dit was baie huislik.

Die kuiertjie was baie lekker. Sanette het ons baie welkom laat voel en sy was baie hulpvaardig met enige iets wat ons nodig gehad het. Beslis 5-ster-verblyf en behandeling. Baie dankie!

Salma S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salma S

Dit was baie lekker en rustig.

Dit was baie lekker, skoon, hulpvaardig en ek sal weer daar bly.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie dat julle die tyd neem om die verslaggie in te dien! Ons sien julle weer!

Cherry On Top Self Catering Establishment
Elmarie D - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie D

Uitstekend. Net bietjie ver van die universiteit.

Die eienaars is gasvry en behulpsaam. Ek sal Cherry on Top beslis weer gebruik. Dit is baie stil en rustig. Die geriewe is heeltemal voldoende en baie netjies. Puik waarde vir geld.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering. Universiteit is darem net so +- 7km van die gastehuis, nader aan die universiteit raak ook nogals duur en nie altyd so stil in daardie omgewing nie , maar dankie, kom gerus weer, dis lekker om van julle te hoor.

Cherry On Top Self Catering Establishment
Sw S - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sw S

Baie netjies en huislik.

Beveel Cherry on Top beslis aan. Baie netjies en huislik en goed toegerus.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Baie dankie groot waardering!

Cherry On Top Self Catering Establishment
Hendrik P - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik P

Sal weer gebruik in die toekoms.

2/3 Beddens was beter as die ekstra bed.

Ivan A - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan A

Exceptional stay, we really enjoyed it.

We really enjoyed the stay. It is set in a nice area. It is clean and quiet. I will recommend it to my friends and family.

Judy P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy P

This is a lovely establishment, very clean and well equipped and secure, also good value for money.

This is a lovely establishment, very clean and well equipped and secure, also good value for money. Because the neighbours are very close we did battle with noise from a late night party in one of the other rooms, but I guess that can happen anywhere.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Thank you for taking the time to do the review - I wish people can just be more considerate to other guests.
I am sorry about that, we always ask guests to be quiet late at night

Cherry On Top Self Catering Establishment
Franco H - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Franco H

Was vir my seun se troue in Potch, sal weer daar bly.

Baie lekker gebly, als was netjies en skoon en als was daar. Gee aandag aan die stort in eenheid nr. 1.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Dankie vir die terugvoer, ons sal beslis daarna kyk. Ons vra maar altyd dat gaste tydens hulle verblyf noem as enige iets nie 100% is nie, sodat ons dadelik daaraan aandag kan gee!

Cherry On Top Self Catering Establishment
Aubrey D - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aubrey D

Verblyf was uitstekend!

Die blyplek was skoon en baie netjies. Die area is rustig en veilig. Sal enigetyd weer van julle fasiliteite gebruik maak!

Paulette K - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paulette K

Baie oulike plekke om te oornag.

Baie skoon en netjies, sal beslis weer daar oornag. Al fout is die mure is nie klankdig nie. Verder was alles regtig baie lekker.

Cherry On Top Self Catering Establishment se terugvoer

Dankie vir die terugvoer- ons het wel notifikasies in die eenhede wat vra dat gaste hulle "bure" moet konsidereer maar nie almal doen nie, om alles klankdig te kry gaan net eenvoudig te veel kos- ons is 'n 3-ster gradering- ekwivalent selfsorg fasiliteit

Cherry On Top Self Catering Establishment
Lood K - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood K

Uitstekend!

Sien die sterre hieronder.

Sonja D - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja D

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Nic R - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nic R

Die verblyf was skoon en netjies.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kockstraat 182, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNTQyNTY5LTdhODUtNDBjZC04NjkyLWE2NTNiYjkxODM1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 182 Kock Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.737504571833 27.087532281876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang