Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry On Top Self Catering Establishment

  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kockstraat 182, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R935 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cherry On Top Self Catering bied 9 volledige selfsorg-eenhede, geskik vir enkellopendes wat deel, paartjies, gesinne of arbeiders.

Elke eenheid het sy eie ingang, veilige parkeerplek, braaigeriewe, goed toegeruste kombuise, 'n TV met sekere kanale en gratis WiFi.

Eenheid 9 het 4 slaapkamers, 2 gedeelde badkamers en bied slaapplek vir 19 gaste, en is 'n aparte blyplek. Dit werk goed vir skool/sportgroepe en familiebyeenkomste. As daar minder mense is kan die tarief aangepas word.

Cherry On Top Self Catering is na aan die Potchefstroom Hospitaal, Country Club, Spar- en Mooirivier-inkopiesentrums. Ons is omtrent 'n 7 min se ry vanaf die Noordwes Universiteit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Christine V
Gesin met tieners
4.4
Goeie ervaring, lekker gebly! Ons wou naby aan Girls High gewees het, so die ligging was perfek. Skoon en netjies. Alles wat jy nodig het in die plekk...
Sien meer
May 2024
Sidney R
Besigheidsreis
4.4
Business trip. We had a great stay and will stay here again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Hannes S
Gesin met klein kinders
4.4
Lekker oorgeslaap. Baie lekker oorslaap plekkie. Die plekkie is goed ingerig en het alles wat 'n mens moontlik nodig sal hê en nog meer. Baie lekker n...
Sien meer
Dec 2023
Schalk K
Gesin met tieners
4.2
Het twee nagte daar geslaap en is dit is in 'n baie rustige omgewing. Dit is my tweede keer wat ek daar bly en die gesinseenheid is baie lekker. Baie ...
Sien meer
Mar 2023
Schalk K
Gesin met tieners
4.2
Slegs oornag, maar baie lekker en rustig. Het slegs oornag, maar sal weer daar tuisgaan.
May 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kockstraat 182, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Cherry On Top Self Catering Establishment het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R935
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kockstraat 182, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQxNTQyNTY5LTdhODUtNDBjZC04NjkyLWE2NTNiYjkxODM1Yw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R935 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 182 Kock Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.737504571833 27.087532281876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang