Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Stone Country House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Cherry Stone Country House
Netheid
4.6/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
4.6/5
Brenda M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M

Wonderful.

Absolutely perfect. It was so nice and peaceful staying at Cherry Stone.

Gerda N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda N

Ouwêreldse gasvryheid.

Netjiese huis met 'n ouwêreldse gevoel. Ruim woning met alles wat mens kan nodig kry. Lieflike stoep met ingeboude braai. Voel soos huis.

Malindi S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Malindi S

Huis het alles wat jy nodig het.

Die bure skuins agter was lawaaierig. Die eienaar kan dalk belê in ekstra komberse veral in die winter alhoewel van die beddens elektriese komberse gehad het verkies sommige mense om nie met dit aan te slaap nie maar eerder met n ekstra kombers. Die handoeke is klein, groter handdoeke sal bonus wees. Niemand het kom skoonmaak deur die dag nie. Daar was genoeg hout, maar nie vuuraanstekers nie. Ons wou rugby kyk, maar die DStv het nie gewerk nie. Dit sal help as die bestuurder/eienaar se nr. in die huis opgesit word sou mens hulp benodig met iets. Tydens beurtkrag het van die ligte aangekom, maar die 3x flitse op die kas het glad nie gewerk nie. Verder was ons verblyf baie lekker en die huis het alles wat mens nodig het behalwe vir die paar goed hierbo genoem.

Gary S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary S

Groot ruim huis, goed geleë.

Ons het heerlik gebly in die ten volle toegeruste huis. Dankie, ons sal jul beslis weer sien.

Theo F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo F

Lekker warm boere-atmosfeer.

Heerlike plek om te kom rus. Sal vir seker weer daar wil gaan bly.

At S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
At S

Lovely accommodation - very clean and safe.

One issue was the trucks passing about 10 meters from rooms as house is on a corner stopped at about 21:00 only to start again at 06:00, causing the windows to rattle.

Gustav D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gustav D

Dit was 'n ongelooflike ervaring.

In die hartjie van die Oos-Vrystaat vind jy hierdie regte plattelandse gevoel en hierdie unieke amper plaashuis. Dit is 'n ruim huis met genoeg leefplek, heerlike kuierarea en stapafstand vanaf alles in Fouriesburg. Cherry Stonem, baie dankie. Julle sien ons beslis weer.

Elsje B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje B

Fantasties!

Baie lekker gebly, vriendelik ontvang, baie netjiese plek. Alles wat jy nodig het is beskikbaar. Sal definitief weer daar oorbly!

Deidre P - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deidre P

Skoon en praktiese huis.

Huis voldoen aan die behoeftes van 'n oornag-stop. Sou lekker gewees het as die kaggels in die sitkamer en kamers gebruik sou kon word omdat die huis baie koud is. Daar is elektriese komberse wat gehelp het teen die koue.

Chantal L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chantal L

A nice place to sleep over, but not ideal for a weekend getaway spot.

The house is old and bathrooms need attention. Very noisy neighbours. No light at the braai area. No cleaning equipment such as brooms and mops left in house.

Cherry Stone Country House se terugvoer

Hi Chantal. Sorry that you did not enjoy our home as much as most other guests do. Indeed, the house is over 100 years old! All cleaning equipment is in the shed, and there is a light at the braai area - Leanne could have assisted in helping you find the aforementioned. The bathrooms are newly renovated, but we will be sure to check into all that you've noted - thanks!

Cherry Stone Country House
Marinda G - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda G

Stil, rustig en baie netjies. Alles wat nodig is.

Vriendelike ontvangs gehad. Baie lekker gebly. Plekkie is baie netjies en skoon. Sal dit aanbeveel vir enigiemand.

Suzette G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzette G

Heerlik en rustig.

Baie mooi plekkie. Ruim, goed ingerig. Sal weer daar oorbly, beslis in die winter! Daar is 'n koolstoof en kaggels!

Vicky P - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Vicky P

Stunning huisie.

Moet plek asb. beter bemark. Het gesukkel om plekkie te kry.

Stefnie P - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Stefnie P

Lekker gesellig en die ligging is die beste.

Ons het baie lekker gebly. Die huis is gerieflik en die ligging is fantasties. Sal dit beslis aanbeveel. Dankie vir die lekker broodjie wat Vrydagaand op die kombuistafel vir ons gewag het.

Vanaf
Vanaf R3 550
per nag, vir 9 mense
Vanaf
R3 550
per nag, vir 9 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Robertsonstraat 30, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxrZGXcUwoni8KhIgLJKfqpJFmc4fiVsJyWkHQ40SNm3wMWh1it?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 550 per nag, vir 9 mense 14 5 1 5 30 Robertson Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.621242336199 28.209031924012

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang