Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Tree Cottage Linden B&B

Gastehuis
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 26 Aug 2024 tot 31 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9de Straat 57, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Vanaf R1 097 R822 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cherry Tree Cottage B&B is in een van die oudste en mooiste voorstede van Johannesburg geleë. Die kothuis is ideaal geleë vir sakereisigers wat saans plattelandse gemak wil geniet.

Verblyf word gebied in 5 B&B-suites met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, sy eie ingang en afstandbeheerde, veilige parkeerplek. Elke suite lei na 'n privaat stoep met 'n braai-area in 'n afgesonderde tuin. Ander geriewe in die kamer: TV, kluis, WiFi, lessenaar, yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.

Die ligging bied maklike toegang tot Sandton, Randburg, Rosebank en Johannesburg. Aangesien ons in die Noordelike Voorstede van Johannesburg in Linden aan die voorheuwels van Northcliff geleë is, bied ons maklike en vinnige toegang tot die M1-hoofweg. Linden spog ook met 'n verhitte onderdakswembad, 'n Mashie-gholfbaan en kegelspel. Die Emmerentiadam en Delta Park is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Portier
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Wat gaste dink
Elsa V
Saam met vriende
5.0
Die eienares en haar eggenoot is baie vriendelik. Ons is hartlik ontvang. Baie dankie, en ja, ons het baie lekker gebly.
Mrt 2024
Corli G
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Baie dankie, dit was baie lekker, netjies en veilig.
Feb 2024
Suzanne S
5.0
Huislike gerief. Ek het my verblyf vreeslik geniet tussen jasmyngeure en 'n pragtige tuin. Alles is voorsien om gemak te bring: seep, room, sjampoe, s...
Sien meer
Okt 2023
Hugh B
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. Friendly service and warm welcome, helpful advice with well organised accommodation. Good value for money.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023
Philip K
Saam met lewensmaat
4.8
Good. We only slept over for one night, but our experience was fine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marelyn & Ron Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • 9de Straat 57, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
  • Gaste dink Cherry Tree Cottage Linden B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 097
R1 097 R822
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 097
R1 097 R822
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders onder 7
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 9de Straat 57, Linden, Johannesburg, 2195, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA733dcb1c78f227a18e4b4141cf5e0d917435ffce272e20e4bcaf3ab8bbeabcc8662f5dfcb38d0cb283713017998895b4186f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 097 nouVanaf R822 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 57 Ninth Street Linden 2195 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 09:00 -26.140793097825 27.996212393045

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang