Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cherry Tree On Westhoven

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westhovenstraat 81, Edgemead, Kaapstad, 7407, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 480 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Cherry Tree On Westhoven is 'n selfsorghuis in Edgemead, Kaapstad. Dit is sentraal geleë naby Bloubergstrand, Canal Walk-winkelsentrum, Durbanville-wynlandgoed met sy bergfietsroetes en plaaslike restaurante.

Die smaakvol gemeubileerde huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en skottelgoedwasser toegerus. Daar is ook 'n toonbank met stoeltjies beskikbaar. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n TV.

Die huis bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai-area, 'n sitarea en 'n kroegarea. Gaste het toegang tot gratis WiFi en parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Westhovenstraat 81, Edgemead, Kaapstad, 7407, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 480
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Westhovenstraat 81, Edgemead, Kaapstad, 7407, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8ebfb2bbb00228efe2d2da0539c1121ad215e9fc51febeb1d4ac09005d57d7a31e9f3f00706ff0d3f18cf082e116de419eb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 480 per nag (plek vir 4) 81 Westhoven Street Edgemead 7407 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.876792 18.530951

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang