Chesapeak 54
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 110, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Vanaf R610 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Chesapeak 54 is 'n selfsorgwoonstel in 'n seefrontkompleks in Margate. Hierdie verblyf bied 'n asemrowende see-uitsig en is die ideale basis vir 'n strandwegbreek. Dit is net 1,2 km vanaf Margate se strand, winkels en eetplekke.
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n
kombuis en 'n oopplan-sit- en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste gebruik 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe, wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring.
Die eenheid lei na 'n balkon. Die kompleks beskik oor 'n gemeenskaplike swembad en 'n tennisbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 13
Resensies 4
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Marinerylaan 110, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Chesapeak 54 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Marinerylaan 110, Lawrence Rocks, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang