Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 17

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.7
Veiligheid
4.5
Corne C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Wonderlike see-uitsig met alles in die woonstel wat jy nodig het. Loopafstand strand toe. En al die lekker plekke is minder as 5km weg van jou af. Baie dankie vir 'n lekker vakansie sonder enige probleme. Ek kan wel voorstel dat jul vir vooruit 'n plan sal moet maak met die loadshedding. Ons weet dis buite almal se beheer maar dit kan 'n bonus wees vir bietjie meer lig en dalk as dak waaier werk veral in die somer maande. Anders is dit regtig tops gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Rané
Chesapeake Bay 17
Goeie more Corné Dankie vir die mooi review , en is bly julle het julle verblyf geniet by Chesapeake Bay 17. Ja load shedding is maar n probleem in ons land .Ek sal die voorstel aanstuur aan die eienaar . Groete Rané

Sarika P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.2
Des 2023

Very disappointed. Place was infested with cockroaches.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Kelishen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

It was very nice. I loved the privacy of the place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2022

Was lekker. Alles was lekker, net die tuimeldroër het nie gewerk nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hlanzeka M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Perfect Is the best word to describe our stay. Everything we ever wished for. We'll be back and will add more days!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise A
Lang verblyf Gesin met tieners
3.4
Jul 2021

Asemrowende mooi uitsog. Net genoeg vir 'n klein gesin. Ons was net 3 en dit was meer as genoeg. Alles wat jy wil hê en gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 669

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marine-rylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18b2cd7093542be28634c74e59a95f976503d259caba4219124ad566d973090b025edfa0befefe312a2279328a1958b01ef5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 6 5 1 4 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.869873 30.367591

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang