Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chesapeake Bay 44

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Baie goed

Netheid
3.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.6
Veiligheid
4.8
Christo V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Baie rustig en pragtige uitsig oor die see. Als was wonderlik, skoon en goed versorg. WiFi sal 'n baie groot plus wees. Ons het baie lekker gebly en al die nabye strande was ook uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ronelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2024

Het die kuier geniet. Die plek is mooi; die swembadgeriewe is nie in 'n goeie toestand en te klein vir die aantal eenhede wat daar is.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sharon S
Kort verblyf
2.6
Des 2023

Really horrible stay. Will not recommend. Fans were almost falling from the ceiling, sliding door in the room was off the hinges and could not close properly, bathroom light did not work. It was reported to the property the day we arrived, and I had an appointment with maintenance the following morning. However, I am home now and maintenance never showed up to fix everything. All the dishes were oily and had to be rewashed. The pillows had a urine smell, so I had to buy new pillows for our 6-day stay. Really not happy with this unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Rané
Chesapeake Bay 44
Good day Sharon. My apologies for the housekeeping team not getting back to you to sort out the maintenance issues. If I had known that they did not fix the problems, I would have made sure they were there. The issue has been handed over to management. Regards, Rane.

Precious M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

A very accommodating and conducive place. Fantastic place to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2020

Die uitsig is pragtig en die mense is baie vriendelik. Die sekuriteit is skerp en patroleer die gronde gereeld. Die uitsig is pragtig en loopafstand vanaf die strand.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 692

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 610
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 610
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe552ab9b280fa4025097eb746ccf65c08b6a3fdd1a552418075d2524639e13f6105cb8ffb2239aa5d90c98ddc5a25c369ffa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R610 per nag (plek vir 4) 5 5 1 4 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.869806 30.367583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang