Chetnole Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rupert Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Madelaine F - Jul 2024
Algehele gradering
Rustig en het aan alle vereistes voldoen.
Chetnole Cottage se terugvoer
Beste Madelaine,
Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is.
Dit word beslis waardeer.
Rupert & Gwynne
Nico E - Mrt 2024
Algehele gradering
Stil natuurskoon.
Chetnole Cottage se terugvoer
Beste Nico,
Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer.
Antoinette R - Jan 2024
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig.
Chetnole Cottage se terugvoer
Beste Antoinette,
Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat op Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer.
Rupert & Gwynne
Leon B - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Chetnole Cottage se terugvoer
Beste Leon,
Ons wil jou bedank vir jou terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer.
Rupert & Gwynne
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Tracy P - Des 2023
Algehele gradering
Easy, friendly and welcoming.
Chetnole Cottage se terugvoer
Dear Tracy,
We would like to thank you for your positive feedback given on Chetnole Cottages, it is certainly appreciated.
Regards
Rupert & Gwynne
Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Little piece off heaven!
Chetnole Cottage se terugvoer
Beste Wilna,
We would like to thank you for your positive feedback given to Chetnole Cottages. It is much appreciated.
Groete Rupert & Gwynne
Lilly N - Nov 2023
Algehele gradering
Alhoewel ons meestal rondgereis het, was die cottage gemaklik en aangenaam.
Chetnole Cottage se terugvoer
Beste Lilly,
Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer op Chetnole Cottages, gegee is. Dit word beslis waardeer.
Rupert & Gwynne
David D - Sep 2023
Algehele gradering
Pleasant, enjoyable, relaxing.
Chetnole Cottage se terugvoer
Many thanks David for your positive review of Chetnole Cottages, really appreciated.
Floris V - Aug 2023
Algehele gradering
Die beste verblyf en gasvryheid.
Chetnole Cottage se terugvoer
Many thanks Floris for your positive feedback for Chetnole Cottages. Really appreciated.
Stephano H - Jun 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing en die verblyf was uitstekend.
Chetnole Cottage se terugvoer
Many thanks Stephano for your positive review which is much appreciated. Good to hear that all facilities were as expected and even though a bit chilly you could enjoy the fireplace to stay warm.
Hannes R - Mei 2023
Algehele gradering
Rustigheid/Gerieflik. Solar en stilte.
Chetnole Cottage se terugvoer
Many thanks Hannes, Wihan and family for your positive review of Chetnole Cottages, it is certainly appreciated.
Rupert & Gwynne
Hennie L - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly ten spyte van ongure weer.
Chetnole Cottage se terugvoer
Many thanks, Hennie, for your positive review, it is much appreciated. Best wishes.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Mollstraat 352, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang