Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chetnole Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rupert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 13 resensies vir Chetnole Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Madelaine F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelaine F

Rustig en het aan alle vereistes voldoen.

Die verblyf was baie lekker.

Chetnole Cottage se terugvoer

Beste Madelaine,
Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is.
Dit word beslis waardeer.
Rupert & Gwynne

Chetnole Cottage
Nico E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico E

Stil natuurskoon.

Vreeslik mooi, netjies en die perfekte gashere. Het stap- en fietsryroetes aanbeveel. Elektriese lakens vir daardie koue Hoëveld-winters. Solar - geen beurtkrag nie!

Chetnole Cottage se terugvoer

Beste Nico,
Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer.

Chetnole Cottage
Antoinette R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette R

Ongelooflike uitsig.

Ons het die 3 dae by Chetnole Cottage baie geniet, pragtig binne en buite, sal beslis weer daar bly.

Chetnole Cottage se terugvoer

Beste Antoinette,
Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer wat op Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer.
Rupert & Gwynne

Chetnole Cottage
Leon B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leon B

Goeie waarde vir geld.

Baie lekker en gerieflik. Alles wat nodig is, behalwe 'n wasmasjien.

Chetnole Cottage se terugvoer

Beste Leon,
Ons wil jou bedank vir jou terugvoer wat aan Chetnole Cottages gegee is. Dit word beslis waardeer.
Rupert & Gwynne

Chetnole Cottage
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Tracy P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy P

Easy, friendly and welcoming.

Very well equipped and such pleasant hosts.

Chetnole Cottage se terugvoer

Dear Tracy,
We would like to thank you for your positive feedback given on Chetnole Cottages, it is certainly appreciated.
Regards
Rupert & Gwynne

Chetnole Cottage
Johan G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G

Little piece off heaven!

Chetnole cottage is 'n wonderlike blyplek, goed toegerus, baie netjies. Die beste, en the hosts are great people.

Chetnole Cottage se terugvoer

Beste Wilna,
We would like to thank you for your positive feedback given to Chetnole Cottages. It is much appreciated.
Groete Rupert & Gwynne

Chetnole Cottage
Lilly N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly N

Alhoewel ons meestal rondgereis het, was die cottage gemaklik en aangenaam.

Die verblyf was aangenaam en gemaklik. Die cottage is toegerus met alles wat nodig is, en die solarstelsel het uitstekend gewerk.

Chetnole Cottage se terugvoer

Beste Lilly,
Ons wil jou bedank vir jou positiewe terugvoer op Chetnole Cottages, gegee is. Dit word beslis waardeer.
Rupert & Gwynne

Chetnole Cottage
David D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David D

Pleasant, enjoyable, relaxing.

We needed a weekend escape and Chetnole provided just that. Most enjoyable.

Chetnole Cottage se terugvoer

Many thanks David for your positive review of Chetnole Cottages, really appreciated.

Chetnole Cottage
Floris V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Floris V

Die beste verblyf en gasvryheid.

Baie aangename mense, Ruperd en Gwen, wat ons ingewag het. Ons het baie tuis gevoel. Die plekkie is modern en goed ingerig met alles wat nodig is om dit vir die besoeker so gerieflik moontlik te maak.

Chetnole Cottage se terugvoer

Many thanks Floris for your positive feedback for Chetnole Cottages. Really appreciated.

Chetnole Cottage
Stephano H - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephano H

Baie rustige omgewing en die verblyf was uitstekend.

Ons tyd by Chetnole Cottage was wonderlik. Rupert en Gwynne maak seker dat jy rustig die omgewing kan geniet en baie lekker kan bly, alles wat jy benodig word verskaf sonder om te vra. Die cottage was silwerskoon met 'n kaggel en lekker braai-area. Wakkerstroom kan bitter koud word, maar indien jy by Chetnole bly, gaan jy nie koud kry nie. Ek sal die plek sterk aanbeveel vir enige iemand.

Chetnole Cottage se terugvoer

Many thanks Stephano for your positive review which is much appreciated. Good to hear that all facilities were as expected and even though a bit chilly you could enjoy the fireplace to stay warm.

Chetnole Cottage
Hannes R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes R

Rustigheid/Gerieflik. Solar en stilte.

Rustige dorp en area. Baie gerieflike verblyf. Die area en dorp is stil en was definitief 'n pluspunt. Die gashere is baie bedagsaam en vriendelik.

Chetnole Cottage se terugvoer

Many thanks Hannes, Wihan and family for your positive review of Chetnole Cottages, it is certainly appreciated.
Rupert & Gwynne

Chetnole Cottage
Hennie L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie L

Baie lekker gebly ten spyte van ongure weer.

Ons sal beslis weer daar bespreek wanneer in die omgewing. Die gashere se vriendelikheid het dadelik opgeval. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Alles wat ons benodig het en nog meer was daar. Vir stedelinge met plattelandse agtergrond was dit "home far from home".

Chetnole Cottage se terugvoer

Many thanks, Hennie, for your positive review, it is much appreciated. Best wishes.

Chetnole Cottage
Vanaf
Vanaf R1 785
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 785
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Mollstraat 352, Wakkerstroom, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA23b6db3b841f0a388abda6c605437346296311a68f780a59b70be3570caf434ced90b138c238badf328092264e3846ac2232?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 785 per nag, vir 4 mense 13 5 1 5 352 Moll Street Wakkerstroom 2480 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -27.369041768717 30.13950921919

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang