Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheval Tachete

Gastehuis

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Gerhard K
1 nag
5.0
Nov 2023

Baie goeie ervaring, dankie Hilda. Goeie waarde vir geld. Hilda is baie vriendelik, die plek was silwerskoon. Alles wat mens nodig het vir 'n oornag of selfs langer. Goed geleë t.o.v. trouvenues. Ons het nooit onveilig gevoel nie. Sal beslis weer aanklop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Cheval Tachete
Dankie Gerhard. Was so lekker om julle te sien. Sien gou weer.

Johan J
1 nag
5.0
Aug 2023

Ontvangs was uitstekend. Hilda het my dadelik positief laat voel oor blypled. Ek het ook nog n kamer bespreek vir my 2 kollegas wat saam my by Kragdag. Hulle was ook beïndruk met diens en verblyf. Ons sal vir seker volgende jaar inboek vir die duur van die skou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Cheval Tachete
Dankie Johan! Was lekker om julle te he. Sien julle volgende jaar weer. Groetnis!

Alta D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Good. Was well surprised after I read a few comments. Place is neat, friendly people. Will visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Rustige omgewing en die moeite werd. Ons het dit baie geniet. Die omgewing is rustig. Baie vriendelike ontvangs gekry en baie hulpvaardig as ons enige iets wou uitvind of nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Julize O
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2024

Waarde vir geld. Netjies, skoon en goeie kliëntediens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Perfek vir wat ons nodig gehad het. Die bed so bietjie pap. Maar anders gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Baie lekker plek om te bly as mens in Cullinan is. Het lekker plek om te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liaane D
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Friendly host. Basic but clean. Off the grid, clean and excellent location. Walking distance to shop, braai facilty, great for short stays.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kallie D
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2023

Thank you for the great stay. Awesome guesthouse and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hilda
Cheval Tachete
Dankie Kallie. Sien julle gou weer. Dit was lekker om julle hier te hê.

Elize L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Apr 2023

Kamers gerieflik, skoon, netjies en die stort was to die for. Die eienaares is so vriendelik en behulpsaam met enige iets wat 'n probleem is. Ek het haar gebel in die laat middag op 'n vakansiedag, omdat ek van my goed vergeet het en sy was dadelik behulpsaam om my gerus te stel dat sy my goed gevind het. Die plekkie is skoon en netjies en sal dit beslis weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 475. Erf 42., Cheval Tachete, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMmQ3NGNhLTNkZjMtNGM5Yi1hNWM3LTJkMmY4MWVlYTFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 100 5 1 4 Farm 475. Plot 42. Cheval Tachete 1000 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.672002161107 28.533708304167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang