Cheval Tachete
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.5/5
Hilda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 100
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Gerhard K - Nov 2023
Algehele gradering
Baie goeie ervaring, dankie Hilda.
Cheval Tachete se terugvoer
Dankie Gerhard. Was so lekker om julle te sien. Sien gou weer.
Johan J - Aug 2023
Algehele gradering
Ontvangs was uitstekend. Hilda het my dadelik positief laat voel oor blypled.
Cheval Tachete se terugvoer
Dankie Johan! Was lekker om julle te he. Sien julle volgende jaar weer. Groetnis!
Alta D - Jun 2023
Algehele gradering
Good.
Elize D - Aug 2024
Algehele gradering
Rustige omgewing en die moeite werd.
Julize O - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Wynand B - Jun 2023
Algehele gradering
Perfek vir wat ons nodig gehad het.
Amelia G - Mei 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek om te bly as mens in Cullinan is.
Liaane D - Feb 2023
Algehele gradering
Friendly host. Basic but clean.
Kallie D - Jan 2023
Algehele gradering
Thank you for the great stay.
Cheval Tachete se terugvoer
Dankie Kallie. Sien julle gou weer. Dit was lekker om julle hier te hê.
Elize L - Apr 2023
Algehele gradering
Kamers gerieflik, skoon, netjies en die stort was to die for.
Frans V - Nov 2023
Algehele gradering
Gemaklik en soos geadverteer.
Cheval Tachete se terugvoer
Dankie Frans. Was lekker om julle te ontmoet. Sien gou weer.
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Karen B - Aug 2023
Algehele gradering
Vriendelik ontvang, heerlike stort, alles reg.
Koba T - Des 2023
Algehele gradering
Ek sal nie die plek aanbeveel nie.
Caru B - Mei 2023
Algehele gradering
Eerste aand was een aand te veel.
Lees meerMelissa S - Apr 2023
Algehele gradering
Ek het geweet die plek is goedkoop maar ek het verwag dat die basiese goed tenminste in plek sal wees!
Lees meerStephan V - Des 2022
Algehele gradering
Mooi en veilige verblyf, met baie oop spasie vir kinders om te speel.
Charene F - Sep 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie vir een aand se oorslaap.
Hettie L - Jul 2022
Algehele gradering
Baie, baie tevrede.
Elsje S - Aug 2022
Algehele gradering
Gemaklik en mooi netjies!
Barbara S - Jul 2022
Algehele gradering
Kamer skoon en ruim.
Sue-anne S - Sep 2022
Algehele gradering
We enjoyed it.
Arno J - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker gemaklik.
Ursula R - Sep 2022
Algehele gradering
Really nice and relaxing. Place was clean and accommodating.
Marnus V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, eienaars baie vriendelik en gasvrye mense.
Johlene F - Apr 2022
Algehele gradering
Was vinnig oornag.
Riana C - Jul 2022
Algehele gradering
Teleurgesteld. Basiese goed is nie in plek nie.
Eugene D - Jun 2022
Algehele gradering
Dis OK.
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Theresa B - Okt 2021
Algehele gradering
Was comfortable.
Deon D - Jul 2021
Algehele gradering
Goed.
Riaan L - Nov 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Pule M - Okt 2021
Algehele gradering
I slept well feel safe.
Sarel C - Okt 2021
Algehele gradering
Die beddens moet vervang word en die eienaar behoort op te sit dat geen harde musiek en partytjies toegelaat word nie.
Deon N - Mrt 2021
Algehele gradering
It was generally comfortable for one night.
Adri M - Apr 2021
Algehele gradering
As groep het ons dit so goed moontlik vir onsself gemaak ten spyte van die ongerief van water.
Karina R - Jul 2021
Algehele gradering
Dit was okay.
Harry B - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het slegs oorgeslaap vir 1 nag aangesien ons 'n troue in die omgewing bygewoon het.
Chris Els E - Okt 2021
Algehele gradering
Glad nie aanbeveel nie.
Juanita V - Apr 2021
Algehele gradering
Ongelooflik teleurgesteld, sal hulle glad nie aanbeveel nie.
Lees meerVictor P - Sep 2020
Algehele gradering
Iets om aan gewoond te raak.
Lees meerJohannes J - Nov 2020
Algehele gradering
Basiese oornag blyplek.
Cassie S - Des 2020
Algehele gradering
Was okay.
Jaco H - Aug 2020
Algehele gradering
Oud en vervalle.
Lees meerMarli S - Feb 2020
Algehele gradering
Hulle moet nuwe matrasse kry.
Amelia G - Apr 2019
Algehele gradering
Was baie beïndruk met die verblyf.
Leon D - Nov 2019
Algehele gradering
Baie netjies, goeie waarde vir geld.
Louis L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Amanda F - Jan 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Delwyn L - Mei 2019
Algehele gradering
Great accommodation at a great price.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker akkommodasie teen 'n goeie prys.
Goeie waarde vir geld, baie netjies en netjies, baie akkommoderend.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Wilna F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Anonieme gas - Feb 2019
Algehele gradering
Madeleine W - Aug 2019
Algehele gradering
Excellent.
Anonieme gas - Apr 2019
Algehele gradering
Melanie T - Sep 2019
Algehele gradering
Baie dankie, ons het heerlik gebly.
Mike V - Jun 2019
Algehele gradering
Not what you see on the web.
Lekwetji K - Mrt 2019
Algehele gradering
Reception was not good and thus the stay wasn't nice either.
Anonieme gas - Nov 2019
Algehele gradering
Jan C - Des 2019
Algehele gradering
Swak, swak bed en swak matras, ook nie baie skoon nie.
Mike J - Sep 2019
Algehele gradering
Die plek is 'n hool.
Lees meerPortia D - Aug 2019
Algehele gradering
The place was dirty, their customer service was poor, the activities that were advertised were not available.
Christopher L - Nov 2018
Algehele gradering
Verblyf en uitsig was amazing.
Vicky B - Jul 2018
Algehele gradering
Heerlik.
Liezel N - Mrt 2018
Algehele gradering
Sien sterre.
Mercy M - Apr 2018
Algehele gradering
Privacy and beautiful.
Letitia B - Sep 2018
Algehele gradering
Beslis die moeite werd.
Maruschka R - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful.
Leon R - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig en privaat.
Anonieme gas - Mei 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Okt 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Sep 2018
Algehele gradering
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Marius R - Feb 2018
Algehele gradering
Absoluut pateties! Geen hangplek vir klere, stort het nie eens 'n seepbakkie nie, geen handreling in stort nie, nie 'n yskassie nie.
Anonieme gas - Feb 2018
Algehele gradering
Rudi S - Jul 2018
Algehele gradering
Kamer was baie netjies en skoon.
Lees meerMarinda S - Apr 2018
Algehele gradering
Onveilig.
Robbie R - Jan 2018
Algehele gradering
Het darem R200 afslag gekry vir die ongerief.
Lees meerCheval Tachete se terugvoer
Hi Robbie,
Ek sal graag net wil reageer op die punte wat jy aan geraak het:
Die kamer waarvoor julle bespreek het en R440 per nag vir 4 mense voor betaal het. Dis R110 per persoon per nag, dui duidelik aan op die Lekkerslaap webwerf dat daar geen fan, geen lugversorging en geen yskas in die kamer is nie. Die kamer langs aan wat julle gesien het, wat wel een het gaan vir R600 per nag.
Julle het besluit om die kamer met die geriewe te bespreek. Alle inligting aangaande die kamer wat julle geboek het was beskikbaar vir jou om te gaan lees op die Lekkerslaap webwerf.
Verder meer het ons 'n verguning gemaak om die yskas na julle kamer te dra na julle genoem het julle het 'n klein kind waarvoor julle melk wil koud hou en ook vir julle 'n fan verskaf teen geen ekstra kostes.
Ten slotte het ek vir julle die afslag gegee tweeledig, deels omdat ek wil hê dat my gaste gelukkig moet wees en deels omdat jou vrou vir my 'n in vergrote foto gestuur het van' n spinnerak binne 'n kas.
Dankie,
Sybrand
Cheval Tachete
Stefanie M - Sep 2018
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Maryna S - Aug 2018
Algehele gradering
Swak, glad nie tevrede nie.
Cheval Tachete se terugvoer
Ons beddegoed word gereeld deurgegaan om seker te maak daar is nie skeure of beskadiging nie. Ek kan dus nie sien dat dit gegrond is nie, maar sal wel weer seker maak dat my personeel dit deurgaan as hulle dit was.
Ek glo die warm water het heel moontlik aanleiding gegee dat daar oor die eerste punt ook gekla is. Dit is egter definitief nie Cheval Tachete se skuld dat hulle koud gestort het nie. Ons gebruik nie elektriese geysers nie, wat beteken dat die warm water nie kan “klaar” raak soos sy beweer het nie. Ons gebruik gas geysers, wat duidelik aangedui word in elke kamer, asook 'n netjiese hout bord met instruksies oor presies hoe om die warm water te gebruik en wat hom te doen as daar moontlik 'n probleem is.
Al geval waar die water kan koud word na iemand gestort het, is as die gasbottel leeg geraak het. Dit is egter onmoontlik, aangesien dieselfde warm waterlyn daai naweek gebruik is deur ander inwoners en hulle bevestig het die water was warm.
Corrie J - Apr 2018
Algehele gradering
Kamer baie netjies. Bed en kussings onuithoudbaar!
Walter W - Apr 2017
Algehele gradering
Als wat jy benodig vir n gemaklike nagrus.
Alta C - Jul 2017
Algehele gradering
Pragtige ruim eenheid. Ons was mal oor die badkamer - dit was splinternuut. Eienaar is baie vriendelik en hulpvaardig.
Engela S - Mei 2017
Algehele gradering
Baie gerieflik en rustige atmosfeer.
Matilda B - Des 2017
Algehele gradering
Geriewe is skoon, netjies en ruim.
Lees meerMarelise M - Okt 2017
Algehele gradering
Briljante, netjiese plek met baie potensiaal.
John A - Sep 2017
Algehele gradering
Netjies, goed geleë en goedkoop.
Cornelia V - Okt 2017
Algehele gradering
Die hele opset is lekker vir 1 groot groep mense omdat al die woonstelle bymekaar is.
Lees meerJj P - Jun 2017
Algehele gradering
Ons het net oorgeslaap vir 'n troue.
Kiara J - Apr 2017
Algehele gradering
Baie lekker gebly vir een aand.
Enel V - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en skoon.
Anonieme gas - Jan 2017
Algehele gradering
Ester N - Feb 2017
Algehele gradering
Eenvoudige verblyf.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Anita N - Des 2017
Algehele gradering
Net een nag daar geslaap.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Petro V - Nov 2016
Algehele gradering
Genotvol.
Bismark O - Nov 2016
Algehele gradering
Lekker gebly, net 'n paar haakplekke wat beslis dringende aandag nodig het.
Lees meerRiaan V - Okt 2016
Algehele gradering
Geen kliëntediens.
Lees meer- Kapasiteit: 25 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas 475. Erf 42., Cheval Tachete, Cullinan, 1000, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang