Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheval Tachete

Gastehuis
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 475. Erf 42., Cheval Tachete, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cheval Tachete is in die klein dorpie Cullinan geleë en bied gerieflike verblyf na aan trou-venues, die Cullinan Ghoflklub en Cullinan Myntoere.

Verblyf word aangebied in 3 kamers: Clydesdale, Friesian en Appaloosa. Elke kamer het sy eie ingang en en suite-badkamer. Die Clydesdale kamer het slaapplek vir tot 7 gaste en dit beskik oor 2 badkamers en 'n ruim leefarea. Die Friesian kamer het slaapplek vir tot 4 gaste en lei na 'n lieflike braai-area. Appaloosa is 'n ruim kamer met slaapplek vir 2 gaste.

Die geskiedkundige dorpie Cullinan is bekend vir sy diamante. Daar is verskeie geskiedkundige geboue om te besoek en die geleentheid om 'n toer na een van die dorpie se diamantmyne mee te maak. Gaste het baie doendinge om van te kies hier, van 'n luilekker wandeling deur die winkels tot 'n spa-dag! Daar is verskeie restaurante waar gaste 'n maaltyd kan gaan geniet en vir die avonturiers is daar perdritte en vierwielmotorfietsritte.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Goed

Netheid
3.6
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.4
Diens
3.3
Veiligheid
3.6
Wat gaste dink
Gerhard K
5.0
Baie goeie ervaring, dankie Hilda. Goeie waarde vir geld. Hilda is baie vriendelik, die plek was silwerskoon. Alles wat mens nodig het vir 'n oornag o...
Sien meer
Nov 2023
Johan J
5.0
Ontvangs was uitstekend. Hilda het my dadelik positief laat voel oor blypled. Ek het ook nog n kamer bespreek vir my 2 kollegas wat saam my by Kragdag...
Sien meer
Aug 2023
Alta D
Saam met lewensmaat
5.0
Good. Was well surprised after I read a few comments. Place is neat, friendly people. Will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2023
Wynand B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek vir wat ons nodig gehad het. Die bed so bietjie pap. Maar anders gerieflik.
Jun 2023
Amelia G
Saam met vriende
5.0
Baie lekker plek om te bly as mens in Cullinan is. Het lekker plek om te bly.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Hilda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Plaas 475. Erf 42., Cheval Tachete, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Cheval Tachete het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 475. Erf 42., Cheval Tachete, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGEzMmQ3NGNhLTNkZjMtNGM5Yi1hNWM3LTJkMmY4MWVlYTFkNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 100 5 1 4 Farm 475. Plot 42. Cheval Tachete 1000 Gauteng 021 201 8901 12:00-22:00 10:00 -25.672002161107 28.533708304167

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang