Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheval Vapeur

  • Kapasiteit: 55 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Varkens Vlei-weg, Phillipi, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
  • Vanaf R320 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cheval Vapeur-perdeplaas is geleë in die hartjie van Kaapstad se seisoenale vleilande in die Philippi-tuinbougebied, 'n landelike gebied wat bestaan uit groente- en ander plase op die Kaapse Vlakte tussen Ottery en Mitchells Plain. Dit is 'n heerlike rustige oase en natuurtoevlugsoord.

The Farm bied selfsorgverblyf teen baie bekostigbare pryse. Verblyf bestaan uit 10 eenhede en bied slaapplek aan 36 gaste. Gaste het toegang tot braaigeriewe.

Dit is veilig, afgesonder, rustig en stil, maar verbasend sentraal tot Kaapstad se vele besienswaardighede. Die Royal Cape Gholfklub en Zeekoevlei Bird Sanctuary is binne 10 minute per motor. Wynberg, Kenilworth, Plumstead en Muizenberg is 15 tot 20 minute weg. Die Waterfront en die City Bowl is binne 25 tot 30 min. Stellenbosch, Paarl, en die wynroetes is binne 40 min en die Kaappunt Natuurreservaat is 60 km ver.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 67 resensies vir Cheval Vapeur
Netheid
3.2/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.1/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
3.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.4/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Varkens Vlei-weg, Phillipi, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cheval Vapeur het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Varkens Vlei-weg, Phillipi, Kaapstad, 7808, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAp2BlE3lesQ18uXl882Fx9NIOADifDmnOyOEGqC3NUl38Nu4sN0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 67 5 1 4 Varkens Vlei Road Phillipi 7808 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.018345933758 18.552687943345

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang