Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheviot Place Garden Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Indira M
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Loved everything about it. This place is amazing, loved everything about it. I stayed there for a weekend after a procedure. It was all I needed for my recovery. The only disadvantage is hearing the noise from the house upstairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Great. Lovely apartment. Central. Friendly reception. We had all we needed for a lovely weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Mulanga T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2023

Wonderful. The lady communicates really well and assists you all the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rachael D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Beautiful and quiet. It was all that we hoped for. Clean, quiet and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Larize F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Baie netjies en skoon. Goeie ligging. Daar is ‘n lekker koffiewinkel net om die draai. En dis baie naby aan die Seepunt Promenade so ons het lekker gaan stap en draf. Mens kan ongelukkig nie die see sien of bietjie braai by die woonstel nie maar dis definitief nie ‘n groot probleem nie siende dat mens baie rond rits in Kaapstad. Ek en my man sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annelize H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2019

Awesome! Absolutely loved staying at Cheviot Place. Hope to return soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norman L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Baie goed, kort net 'n aircon. Baie goed oor die algemeen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johann O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2018

Uitnemend! Uitstekend! 'n Pragtige blyplek, jammer dat die opruiming na die vorige gaste ontoereikend was!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2018

Lekker leefbare woonstel. Baie ruim. Ons het dit baie geniet. Die woonstel is goed geleë. Die woonstel is lekker ruim en baie netjies. Ek sou baie graag DStv wou gehad het, maar verder is die woonstel uitstekend toegerus.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilsje D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Sentraal, silwerskoon, stil en huislik. Cheviot Place Garden Apartment was silwerskoon, die ligging is sentraal, ons kon oral gestap, met heerlike eetplekke en winkels in die omgewing, die promenade is naby vir 'n vroegoggend oefensessie, met vele toeriste-aktiwiteite in die omgewing. Die area is stil en huislik, die nou straatjies het my laat wonder of ek iewers in Europa is, ons sal beslis weer hier tuisgaan en met graagte die verblyf vir vriende aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna & Bertus
Cheviot Place Garden Apartment
Thank you, We appreciate the positive review and enjoyed hosting you. The Authentic Travel team.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheviot Place 10, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA972e0797766113d7cd7d19481e5efddc27227b35a0084bc06e7d4ccfffe6b562af97e0eb9c6eb701a6dc32c7bac0f7b5de6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 Cheviot Place Green Point 8004 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9102069 18.405283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang