Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheviot Place Garden Apartment

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Cheviot Place Garden Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Indira M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Indira M

Loved everything about it.

This place is amazing, loved everything about it. I stayed there for a weekend after a procedure. It was all I needed for my recovery. The only disadvantage is hearing the noise from the house upstairs.

Jurie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie D

Great.

Lovely apartment. Central. Friendly reception. We had all we needed for a lovely weekend.

Mulanga T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mulanga T

Wonderful.

The lady communicates really well and assists you all the time.

Rachael D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachael D

Beautiful and quiet.

It was all that we hoped for. Clean, quiet and beautiful.

Larize F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Larize F

Baie netjies en skoon. Goeie ligging.

Daar is ‘n lekker koffiewinkel net om die draai. En dis baie naby aan die Seepunt Promenade so ons het lekker gaan stap en draf. Mens kan ongelukkig nie die see sien of bietjie braai by die woonstel nie maar dis definitief nie ‘n groot probleem nie siende dat mens baie rond rits in Kaapstad. Ek en my man sal definitief weer gaan.

Annelize H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize H

Awesome!

Absolutely loved staying at Cheviot Place. Hope to return soon.

Norman L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Norman L

Baie goed, kort net 'n aircon.

Baie goed oor die algemeen.

Johann O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann O

Uitnemend! Uitstekend!

'n Pragtige blyplek, jammer dat die opruiming na die vorige gaste ontoereikend was!

Johan K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan K

Lekker leefbare woonstel. Baie ruim. Ons het dit baie geniet.

Die woonstel is goed geleë. Die woonstel is lekker ruim en baie netjies. Ek sou baie graag DStv wou gehad het, maar verder is die woonstel uitstekend toegerus.

Ilsje D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilsje D

Sentraal, silwerskoon, stil en huislik.

Cheviot Place Garden Apartment was silwerskoon, die ligging is sentraal, ons kon oral gestap, met heerlike eetplekke en winkels in die omgewing, die promenade is naby vir 'n vroegoggend oefensessie, met vele toeriste-aktiwiteite in die omgewing. Die area is stil en huislik, die nou straatjies het my laat wonder of ek iewers in Europa is, ons sal beslis weer hier tuisgaan en met graagte die verblyf vir vriende aanbeveel.

Cheviot Place Garden Apartment se terugvoer

Thank you, We appreciate the positive review and enjoyed hosting you.

The Authentic Travel team.

Cheviot Place Garden Apartment
Rudolf B - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rudolf B

Die woonstel was ruim, skoon,netjies en baie goed toegerus, naby CTICC, alle besienswaardighede en eetplekke.

Die woonstel was ruim, skoon,netjies en baie goed toegerus, naby CTICC, alle besienswaardighede en eetplekke. 'n Groot voordeel is dat verkeer vanaf Groenpunt na middestad in spitstye gaanbaar is. Toesluit parkering is 'n groot voordeel. Klein verbeteringe kan die woonstel nog verbeter: 1. Basiese TV-kanale (Die OVHD-kanale was nie beskikbaar). 2. Ysbakkies (Ice Tray) in yskas. 3. Die ligskakelaars in woonstel is verwarrend. 'n Paragraaf instruksie kan help.

Cheviot Place Garden Apartment se terugvoer

Thank you, Rudolf, We appreciate the positive feedback and review and enjoyed hosting you.

The Authentic Travel team

Cheviot Place Garden Apartment
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheviot Place 10, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA972e0797766113d7cd7d19481e5efddc27227b35a0084bc06e7d4ccfffe6b562af97e0eb9c6eb701a6dc32c7bac0f7b5de6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 Cheviot Place Green Point 8004 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9102069 18.405283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang