Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cheviot Place Garden Apartment

Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 20 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheviot Place 10, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cheviot Place Garden Apartment is 'n selfsorgkothuis in Groenpunt, Kaapstad. Hierdie smaakvol versierde woonstel is ideaal geleë naby verskeie geriewe en besienswaardighede in en om die sakekern.

Hierdie gemeubileerde kothuis bestaan uit 1 slaapkamer; gemeubileer met 'n dubbelbed. Daar is 1 en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die oopplan-kombuis is goed toegerus en beskik ook oor 'n wasmasjien om te gebruik. Die aangrensende sitkamer het 'n gemaklike bank en 'n TV vir mediavermaak.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 motor. Cheviot Place Garden Apartment is naby kroeë, restaurante en Groenpunt-stadion. Die eiendom is ook 10 tot 15 minute se ry vanaf die V&A-waterfront, en sake- en ontspanningsgeriewe in die middestad.

Neem asseblief kennis dat hierdie woonstel aan 'n huis gekoppel is en sy eie privaat ingang het.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Cheviot Place Garden Apartment
Netheid
4.8/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Anna & Bertus Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 77

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Cheviot Place 10, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cheviot Place Garden Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cheviot Place 10, Groenpunt, Kaapstad, 8004, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA972e0797766113d7cd7d19481e5efddc27227b35a0084bc06e7d4ccfffe6b562af97e0eb9c6eb701a6dc32c7bac0f7b5de6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 10 Cheviot Place Green Point 8004 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -33.9102069 18.405283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang