Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Chez 117

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tulbach-straat 117, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R688 R551 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Chez 117 is 'n knus selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang, sentraal geleë op die eienaar se eiendom in Phalaborwa, 'n ideale opsie vir korporatiewe of ontspanningsreisigers.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaapkamerarea is gerieflik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, broodrooster, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas. Gaste kan 'n ete by die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Vir diegene wat bietjie werk wil kry, is 'n lessenaar en stoel met oorgenoeg beligting, uitsigte oor die tuin en swembadarea, en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gedeelde swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Hierdie eenheid het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Die eenheid is gerieflik geleë naby geriefswinkels, skole en gewilde besienswaardighede.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

2.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.6/5

Rachel Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Tulbach-straat 117, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R688
R 688 R 551
per nag (plek vir 4)
Vanaf R688
R 688 R 551
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tulbach-straat 117, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6b1525ac10e9b0aa47e893efd62708fa3baa1c9b3a6092b91cd318b94a68b514cf555bc6c36db80b13cf1944c73d8fbbad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R688 nouVanaf R550 per nag (plek vir 4) 1 5 1 3 117 Tulbach Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -23.9321637 31.134702960119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456