Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chez 117

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tulbach-straat 117, Phalaborwa, 1389, Limpopo
  • Vanaf R850 R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Chez 117 is 'n knus selfsorgeenheid met 'n privaat ingang en is op die eienaar se perseel in Phalaborwa geleë. Dit is die ideale opsie vir sakereisigers of vakansiegangers.

Dié eenheid het lugversorging, slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster, eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 geniet. 'n Lessenaar en stoel met oorgenoeg beligting, 'n uitsig oor die tuin en swembadarea, asook toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie eenheid het sonkrag en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Die eenheid is naby geriefswinkels, skole en gewilde besienswaardighede.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Area
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Tulbach-straat 117, Phalaborwa, 1389, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf R850
R850 R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tulbach-straat 117, Phalaborwa, 1389, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa6b1525ac10e9b0aa47e893efd62708fa3baa1c9b3a6092b91cd318b94a68b514cf555bc6c36db80b13cf1944c73d8fbbad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R680 per nag (plek vir 2) 117 Tulbach Street Phalaborwa 1389 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -23.9321637 31.134702960119

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang